302 Riviera Holiday Flat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Casuarina-weg 2, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
302 Riviera Holiday Flat is ’n gesellige selfsorg-woonstel is slegs 'n paar meter weg van die strand af op die noordelike oewers van die Twenirivier. Hierdie eenheid is op die derde verdieping met asemrowende, panoramiese 180°-see-uitsigte.
Die woonstel het slaapplek vir ’n paartjie, of 'n paarjite met 1 kind. Daar is ’n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die sitarea. Die woonarea is lig en goed gemeubileer met houtafwerkings, en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is goed toegerus en het oorgenoeg kasspasie.
302 Riviera Holiday Flat spog met briljante see-uitsigte, en direkte toegang tot die rivier en die see. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks met 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Gaste kan die braai-area en swembad by Tweni Waterfront Guest Lodge langsaan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Casuarina-weg 2, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 302 Riviera Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Casuarina-weg 2, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang