302 Topaz
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 183
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Marisa V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Jessica A - Mrt 2024
Algehele gradering
Great location.
Samiya P - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing place, pathetic service.
302 Topaz se terugvoer
Dear Samiya, we thank you for your review and we are sorry to hear that you feel this way. As explained to you, we load adequate electricity units on the meter box for your arrival. Guests are responsible for the further electricity usage during their stay. The voucher was merely a kind welcome gesture. We are glad that you have enjoyed your stay and that we were able to arrange for a late check out for you. Kind regards. Hanlie Lingenfelder
Anine W - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige woonstel, puik uitsig, baie positiewe dinge.
302 Topaz se terugvoer
Beste Anine
Baie dankie vir jou tyd en resensie, ons waardeer elke terugvoering.
Ons verstaan dat beurtkrag 'n groot uitdaging is vir almal in SA. Die gebou bied wel 'n kragopwekker wat voorsiening maak dat die hysers en die ligte in die gemeenskaplike areas tydens beurtkrag werk. Die woonstel bied 'n beurtkrag lig wat aangaan tydens beurtkrag, sowel as 'n beurtkrag gloeilamp in die staanlamp in die sitkamer. Al ons Gaste, sowel as ons oorsese Gaste tot dusver het dit meer as voldoende beskou.
Die televisie kan ongelukkig nie "lock" nie en daarom het ek uitgekom om vir jou te wys hoe om die TV aan te skakel en ook die dstv afstandbeheer te opereer.
Die stoofknop, sowel as die kasdeur moes ons herstel na julle vertrek aangesien hierdie items in perfekte werkende toestand was voor jul aankoms.
Die braai word met elke vertrek skoongemaak, al was dit nie gebruik deur Gaste nie. Ek neem aan jy verwys na die gedeelte op die deksel wat effens afdop van die see-lug.
Die sitkamerstel is van egte leer gemaak en die ligte bruin kleur daarop varieër.
Nogmaals baie dankie vir jou bespreking en ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang