Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

302 Topaz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

302 Topaz is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfrontkompleks in die kusdorpie Strand. Die woonstel spog met asemrowende uitsigte oor die see vanaf die voorste balkon en regdeur die oopplan-leefarea.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, albei met asemrowende see-uitsigte. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Aparte gastetoilet is ook beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond en 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die kombuis het 'n tafelblad wat 'n ingeboude gasstoof het en dien as 'n ontbyttoonbank. Die eenheid bied 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die leefarea het lugversorging en lei na 2 aparte balkonne; een voor en die tweede agter. Die agterste balkon bied pragtige uitsigte oor die Hottentots Holland-bergreeks. Die voorste balkon spog met onbelemmerde uitsigte oor Valsbaai en is beskut teen die sterk suidoostewinde. 'n Gasbraai is op die voorste balkon beskikbaar.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, stoomkamer, gimnasium en speletjieskamer. Dit het ook 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en veilige parkeerplek in die gebou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir 302 Topaz
Netheid
3.8/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 302 Topaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3f01e3a2b95d01263de5e55293e03381060b801279a4876986ddc0afc17b988b469b4bf3f3f1b708ff2ee852cfc41f3f3c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 170 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.1073303 18.8195203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang