Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3023 Kingfisher

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cindy T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Unforgettable experience! I had a phenomenal stay. The property was in a great location. I highly recommend it! It was clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derryn R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome and worth doing again! We had a wonderful time. The house is magnificent and well priced. The pre-arrival information was extremely helpful and impressive. Hopefully there will be WiFi soon. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Was vir besigheid saam 'n groep. Baie goeie ervaring. Baie goeie ligging. Goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

A beautiful stay with great views, facilities and safety! Was such a beautiful house to host my friend's bachelorette party at. Nicole was wonderful to deal with and extremely accommodating to all our needs. Would definitely go back many more times. All the ladies loved the house, the view of the golf course and felt very safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine F
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gemaklik en rustig. Sal vir seker weer die plek boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Awesome plekkie. Wat 'n awesome plekkie! Het lekker gekuier en alles wat jy nodig het is reeds daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mulanga M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Loads of fun. The house was our great home for the weekend; we had all the utilities we needed to cook.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Oj J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

As above. Great place! Great amenities and entertainer's dream. Well stocked with everything you need! A few things that were not great were the smell from outside the main bedroom, a leaky fridge, and the pool was dirty so we could not swim. I would also add an ice machine and extra dustbins in and around the kitchen/entertainment area. The bathroom with the bunk beds was yellow and water that was sandy came out of it. The water had a metallic smell which was unpleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mekayla W
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Rustig. Ons het lekker gekuier. Die plek kort net 'n bietjie skoonmaak. Ons het lekker gebly. Dit is 'n mooi plek. Pooltafel en swembad was lekker om te gebruik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peet S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Perfekte plek vir 'n familie samekoms. Die huis is massief, met twee braai plekke en 'n vuurpit, 'n swembad, twee TV's, 'n pooltafel en 'n goed toegeruste kombuis. Vier van die vyf kamers het balkonne wat uitkyk op die Vaalrivier en Parys Golfbaan. Dit is die perfekte plek vir 'n familie naweek. Mens kan sien die huis is al bietjie oud en sommige dinge, soos die drein in die een badkamer wat stink en die borrelbad wat nie werk nie, pla. Klein dingetjies soos handdoekies en handdoekreëlings sal help, maar dis klein goedjies wat nie sal verhinder dat ek weer daar wil bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 3023, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa553226c2d21a4936d17d8400f155ec8528735a9a391cd2eba732ab3046429545ea9dd3475948453361e1ca4ee50725a3c21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 12) 27 5 1 5 3023 Kingfisher Avenue Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.887481143944 27.473944880465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang