303 Kusweg Tergniet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marcel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike familie-herinneringe op die see met lieflike uitsig en puik toegeruste huis.
Lizette C - Jan 2021
Algehele gradering
Area is awesome, maar nie die huis nie.
Lees meerPieter B - Jan 2020
Algehele gradering
Wow, wow, wow!
Marius M - Jan 2020
Algehele gradering
Ligging is baie goed met goeie see-uitsig en loopafstand van die strand af. Beddens baie ongemaklik en eenheid was nie skoon nie.
Lees meer303 Kusweg Tergniet se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons belangrik dat gaste hul verblyf moet geniet.
Skoonmakers het vasgebrand. Ons het in kontak gebly met gaste en verduidelik. Skoonmakers het ook omverskoning gevra. Hierdie aangeleentheid is aangespreek. Tydens gesprekke met jou was geen foute genoem wat nie opgelos kon gewees het nie. Al ons matrasse is ferm, handelsnaam kan verskaf word op versoek) en ortopedies aangeskryf. Mosselbaai gebukkend onder droogte, tuin dor.
Ons wil graag van hulp wees en vergoed vir enige ongerief.
Kontak ons gerus.
Andre L - Apr 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging. Kom altyd terug hierheen.
Deonette S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, lieflik geleë en baie vriendelike diens.
Andre L - Jan 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
303 Kusweg Tergniet se terugvoer
Hi Andre
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.
Beste groete
Yzelle Olivier
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 303, Tergniet, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang