Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

303 Le Jardin Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Fontaine-straat 7, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

303 Le Jardin Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in George, naby Yorkstraat, restaurante en mediese geriewe geleë is. Dit is ook naby George Gholfklub, die Botaniese Tuine en buitelugroetes wat dit ideaal vir vakansiegangers, sake- en sportreisigers maak.

Dié woonstel is op die derde verdieping, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n skuifdeur wat na 'n balkon met 'n pragtige berguitsig lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sit-en eetarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Twee veilige onderdakparkeerplekke met hysbaktoegang is beskikbaar. Gaste het toegenag tot 'n gemeenskaplike kuierdek op die dak met 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • De La Fontaine-straat 7, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Fontaine-straat 7, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57135ccb1c499ed37b724d8d45de7c56a1e5833044c165847de519624c869f613524f68b135c89fbc122c45a7864e717c083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 De La Fontaine Street Campher's Drift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954355483578 22.455924612967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang