304 Ben Siesta
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 59, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
304 Ben Siesta is 'n woonstel op die derde verdieping wat selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Umhlanga bied. Die kompleks is binne maklike bereik van 'n Blouvlagstrand en dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kusvakansie.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die see. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area wat gaste mag gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 158
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 59, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 304 Ben Siesta het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 59, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal