304 Mossel Cove The View
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muir-straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
304 Mossel Cove The View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Mosselbaai, ideaal vir 'n gesinswegbreek, weg van die gewoel van stadsgeluide.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed wat geskik is vir 2 kinders en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube, Netflix en gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met buitelug-eetplekke, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. Gaste het toegang tot die kompleks swembad gedurende warm somersdae vir 'n verfrissende breek. Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Muir-straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 304 Mossel Cove The View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muir-straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang