Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3040 on Freshwater

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Christa V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ek beveel 3040 on Freshwater ten sterkste aan vir verblyf in Port Alfred. Die gasvrou het ons hartlik verwelkom en selfs gehelp om ons (baie) bagasie na ons kamer te dra. Sy het selfs die volgende dag gekom verneem of alles in orde is en of ons enige hulp benodig. Die woonstel was skoon en netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuko J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastic. Very relaxing environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing. Wonderful, host was so kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmelia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely & relaxing with everything we needed. Hubby & I had a lovely, relaxing stay at this beautiful little place So nice waking up to the beautiful sounds of the birds & surrounded by the beautiful plants & trees! A short walk took us onto a beautiful beach The host was very friendly & super helpful! We will definitely be going back to this little gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag
5.0
Feb 2024

Pragtige eenheid en tuin. Sal weer wil gaan. Ek het in die Gecko-kamer gebly, en behalwe vir die pragtige dekor is die eenheid baie netjies en prakties met alles en nog meer wat mens kan benodig. Die tuin is pragtig en skep 'n rustige, verwelkomende atmosfeer. Die gasvrou is baie behulpsaam, vriendelik en laat mens sommer tuis voel. Veilige parkeerplek. Hou in gedagte daar is 'n paar trappe om te klim na die kamer, maar dit is die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

It was very clean. It was very comfortable and we felt it was value for money as a stop-over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mphumzi M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Wonderful. Private peace of mind, no noise, wonderful. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joni T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Verblyf was besonders. Ons verblyf was fantasties en heerlik rustig. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Was very nice, comfortable and a beautiful place. So cosy. Nice, safe and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-hendrik V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Lekker en rustig! Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was uitstekend. Sy het baie moeite met ons gedoen (paaseier soektoeg vir ons 4-jarige in die tuin + 'n karretjie en grafie vir die strand vir ons seuntjie geleen). Die plek was netjies en skoon. Die kombuis het al die nodige benodigdhede. Dit is 'n knap plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanumi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 3040, Freshwater-weg, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwOWQ1NGZmLWEwN2EtNGFjNy05OTY5LTgwOTZhNjZmYmEwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Erf 3040 Freshwater Road 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.615311191075 26.878352893494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang