3040 on Freshwater
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sanumi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Zuko J - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Mariska M - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Charmelia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely & relaxing with everything we needed.
Hannelie K - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige eenheid en tuin. Sal weer wil gaan.
Lees meerMphumzi M - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Jan V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig!
Donovon C - Nov 2023
Algehele gradering
Private, clean and well equipped, great service.
Carin V - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation in beautiful surroundings.
Jacobus D - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Nicholas B - Mei 2023
Algehele gradering
Hospitable host. Beautiful and well equipped cottage.
Ian & Analda D - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely tranquil area close to the ocean.
Samantha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap.
Amanda H - Jan 2023
Algehele gradering
Our host, Sunami, ensured we had a truly memorable 2-week stay at 3040 on Freshwater, and enjoyed discovering all the many assets of Port Alfred, from the beaches to the great restaurants, as well as the spectacular nearby rivers.
John N - Jul 2023
Algehele gradering
Welcoming, friendly, very good.
Keith F - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese kuier. Die huis waarin ons gebly het, was baie mooi.
Jaco V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Clint B - Nov 2022
Algehele gradering
It's been an excellent stay.
Nosipho N - Des 2022
Algehele gradering
Warm, welcoming and safe environment.
Mcadam S - Okt 2022
Algehele gradering
It has a real tranquil vibe.
Natasha V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, die kinders het dit baie geniet!
Marita P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Charmaine W - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Zimkita Mbali S - Nov 2022
Algehele gradering
It was a relaxing and refreshing stay.
John S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike blyplek. Eenvoudig, maar voldoende.
Pierre P - Okt 2022
Algehele gradering
Was gerieflik geleë, skoon en netjies.
Mbulelo J - Jun 2022
Algehele gradering
No access to TV due to poor connectivity and limited package.
Adele W - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik, netjies en sal aanbeveel.
Jacomina V - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties en perfek!
Hendrik W - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en goed vir die siel.
Richard L - Mrt 2021
Algehele gradering
Was lekker rustig en netjies. Sal dit aanbeveel.
Ursula G - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig gekuier.
Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Rustige, netjiese akkommodasie binne loopafstand van die strand.
Juandri N - Apr 2021
Algehele gradering
Sanumi was 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Plek is netjies en skoon.
Piet S - Okt 2021
Algehele gradering
Die akkommodasie was redelik basis maar effektief.
Magda D - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Antoinette B - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, hulpvaardig.
Erna H - Nov 2021
Algehele gradering
The unit was quite spacious.
Wynand V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike paar dae in Port Alfred
Willie L - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike, aangename en hulpvaardige mense.
Wikus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Oorgeslaap vir besigheid.
Celeste P - Feb 2019
Algehele gradering
'n Paradys.
Yvonne S - Feb 2019
Algehele gradering
Die rustigste naweek ooit!
Lees meerTracy M - Feb 2019
Algehele gradering
Accommodation was spectacular and comfortable! Home away from home. Sanumi was an excellent host. We will definitely be back!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verblyf was fantasties en gerieflik! Huis weg vanaf die huis. Sanumi was 'n uitstekende gasheer. Ons sal beslis terug wees!
Verblyf was pragtig, en Sanumi het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig gehad het vir 'n baie gerieflike kuier. Die gastehuis is naby al die geriewe sowel as die strand. Dit voel soos jou huis weg vanaf die huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Claire T - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful accommodation and very peaceful.
Nomfundo M - Nov 2019
Algehele gradering
We had a lovely time.
Miranda S - Des 2019
Algehele gradering
Home away from home. Well equipped and warm reception.
Zoliswa Dubase D - Nov 2019
Algehele gradering
Value for money.
Glenn K - Aug 2018
Algehele gradering
Magic. Sanumi is die ene gasvry. Baie dankie.
Sindiswa F - Jul 2018
Algehele gradering
The place is very nice and fresh, very nice scenery.
Renata B - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful and comfortable accommodation.
Billy B - Jul 2018
Algehele gradering
Stil, skoon, rustige veblyf in die mooiste omgewing.
Naas P - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi en goed toegerus.
Tjaart C - Sep 2018
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Harry V - Mrt 2018
Algehele gradering
Te kort.
Anneke O - Feb 2018
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het, net te kort.
Lees meerSakkie K - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en baie vriendelike diens.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Marguerite S - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Peter S - Jul 2017
Algehele gradering
Goed geleë en netjies.
Marguerite S - Apr 2017
Algehele gradering
Lovely. Wish we could have stayed longer.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik. Wens ons kon langer bly.
Baie naby aan die see, skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Ons sal definitief weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annemarie M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou, sentraal geleë. Ons het dit baie geniet.
Renette D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
William S - Feb 2017
Algehele gradering
Private and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Privaat en stil.
Nie aanbeveel vir mense wat sukkel om te loot nie omdat sommige eenhede teen 'n steilte gebou is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Leticia J - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent service.
Ellen F - Mei 2016
Algehele gradering
Delighfully quiet and comfortable.
3040 on Freshwater se terugvoer
Thank you for the wonderful review Ellen. Hope to see you again! Hope you have a super fantastic day!
Sjaan S - Nov 2016
Algehele gradering
We loved our stay at this quirky, authentic place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het heerlik gebly by dié oulike, outentieke plekkie!
Ons het by Gecko Cove gebly en dit regtig geniet. Dit is outentiek, oulik en naby die strand. As jy besluit om die aandete-opsie te aanvaar, sal jy verseker wees van 'n fantastiese maaltyd. Die tafel was selfs vir ons gedek, en ons kon ná ons stap op die strand sommer dadelik inspring. Stapafstand van die strand — waarvoor kan 'n mens nog vra?
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 3040, Freshwater-weg, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang