Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

305 Manor Gardens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir 305 Manor Gardens
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Des S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des S

Dream holiday stay.

Absolutely amazing, accommodation is perfect in every way.

305 Manor Gardens se terugvoer

Baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te verwelkom!

305 Manor Gardens
Alan F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F

Having stayed at self-catering accommodation over the years, this rates at the very top.

Everything about the accommodation far exceeded expectations. The owner and staff at the establishment were excellent, to say the least. Leintjie was more than helpful. The communication given was excellent. The staff at the establishment always greeted with a smile (security and cleaning staff). We were made very welcome. The apartment more than lived up to expectations.

305 Manor Gardens se terugvoer

Thanks, Alan, looking forward to your next visit.

305 Manor Gardens
Donne P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne P

Wat 'n wonderlike vakansie!

Ons geniet Ballito Manor verskriklik baie. Dis naby aan alles! 305 Ballito Manor Gardens die geriewe is ongelooflik. My pa was saam en hy is in 'n rolstoel. Die blyplek is rolstoelvriendelik! Die nuwe eienaars het in kontak met ons gebly voor en gedurende die verblyf. Hulle kyk vir seker baie mooi na hulle gaste! Die woonstel is ook nuut oorgedoen binne wat regtig ongelooflik mooi is!

305 Manor Gardens se terugvoer

Baie dankie, bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer kuier.

305 Manor Gardens
Teresa B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa B

Pragtige eenheid met uitsonderlike see uitsig. Sal definitief terugkom.

Het lekker gebly. Hier en daar items in die eenheid wat aandag nodig het.

305 Manor Gardens se terugvoer

Baie bly as julle dit geniet het. Laat weet asb. privaat, watter items aandag nodig het.

305 Manor Gardens
Christiaan Lourens K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Lourens K

Fantasties.

Baie lekker, gerieflik.

305 Manor Gardens se terugvoer

Dankie Chris. Tot volgende keer.

305 Manor Gardens
Nicolene V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Asemrowende uitsig.

Die oomblik wat ons by die deur ingestap het, het ons bekers onmiddelik oorgeloop van dankbaarheid oor Die Here se skepping. Ons het die mooiste uitsig geniet van die oseaan. Ons het daagliks dolfyne en walvisse gesien van die stoep af. Die plek was skoon, modern, netjies en privaat. Hierdie is beslis op die top 5.

305 Manor Gardens se terugvoer

Dankie Nicolene. Tot volgende keer.

305 Manor Gardens
Henri F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri F

Blissful.

Beautiful home. Lovely sea views. Friendly staff. Accommodating owners.

305 Manor Gardens se terugvoer

Thank you Henri. You were the perfect guests. Hope to host you again sometime.

305 Manor Gardens
Rika K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

Dit was so so lekker.

Dit is veilig, netjies en groot spasie vir ons wat van die plaas af kom en sommer stapafstand van alles.

Bill S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill S

Wonderful and thanks for the bubbly and chocs.

DStv channels not enough for us, channels 120, 117 very important at times. WiFi pin not given, ramp to undercover parking dangerous (suggest a pole with flag be place to warn side end of ramp).

Annette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R

Baie mooi, skoon, gerieflike eenheid met die beste see-uitsig.

Wat 'n heerlike paar dae by 305 Manor Gardens. Baie gerieflike, ruim, skoon, goedtoegeruste eenheid. Goeie diens en ondersteuning deur die eienaars. Daar is 'n see-uitsig uit al die kamers en leefarea. Die heerlike patio het 'n ongelooflike uitsig oor die see en is die beste plek vir kuier of sit en lees met die klank van branders wat 'n paar meter voor jou breek. Die feit dat daar kragopwekkers is wat krag voorsien in loadshedding is 'n groot pluspunt. Ons sal beslis weer daar bly en ek beveel dit sterk aan.

305 Manor Gardens se terugvoer

Baie dankie Annette. Tot volgende keer.

305 Manor Gardens
Jolene K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K

Pragtige plek met mooi see-uitsig.

Pragtige plek met mooi see-uitsig.

305 Manor Gardens se terugvoer

Baie dankie Jolene.

305 Manor Gardens
Jacoba H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba H

Perfekte ligging mooi en lekker.

Ons het baie lekker gebly, al ons verwagtinge oortref.

Donne P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne P

Absoluut fantasties, beste vakansie ooit, woonstel onverbeterlik.

Dit was 'n wonderlike wegbreek, die wooneenheid is fantasties en die see-uitsig onverbeterlik.

Liecha K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liecha K

Die plek is presies net soos die fotos dit uitbeeld.

Ons het heerlik vakansie gehou ten spyte van die weer.

Bianca B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Kon nie vir beter vra nie! Puik!

Puik is net een van die vele woorde om hierdie woonstel op te som! Wonderlike diens ontvang van vriendelike mense, van die skoonmakers en sekuriteitswagte tot die eienaar van die woonstel. Dit was 'n plesier om daar te bly met die heel mooiste uitsig vanuit elke kamer en binne loopafstand van die strand! Sal beslis weer daar gaan bly! Baie dankie!

305 Manor Gardens se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Bianca, sien jou volgende jaar!

305 Manor Gardens
Eileen J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen J

Baie netjiese eenheid.

Nie geskik vir bejaarde persone wat sukkel om te loop nie. Te steil afdraande na die strand toe.

305 Manor Gardens se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoring.

305 Manor Gardens
Gerda V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Awesome view! Loved it!

Really wonderful place. I would love to go back! The view too beautiful. Accommodation lovely. I can definitely recommend this venue!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome uitsig! Mal oor dit!

Regtig 'n wonderlike plek. Ek sal baie graag wil teruggaan! Die uitsig te mooi. Verblyf heerlik. Ek kan hierdie lokaal beslis aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

305 Manor Gardens se terugvoer

Thanks Gerda. See you next year!

305 Manor Gardens
Eveline S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline S

Good location, nice view and clean apartment.

305 is a perfect place for relaxation with family. Its close to the beach and it was clean. The host was always a phone call away. We will definitely go back again.

Liesel P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel P

Fantastic.

Fantastic. Clean, neat and friendly owners.

305 Manor Gardens se terugvoer

Thanks Eveline. We will gladly host you again.

305 Manor Gardens
Lina L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina L

Puik.

Ek kan net met grootste lof praat van die gasheer en sy span. Dis uitsonderlike diens. Daar is aan die keinste versoekie omtrent onmiddellik aandag gegee. Die gasheer was deurentyd beskikbaar. Die uitsig vanaf elke slaapkamer, kombuis en stoep is ongelooflik en mens voel letterlik jy is op die strand. Dis beslis 'n plek waar mens graag weer sal wil bly.

305 Manor Gardens se terugvoer

Hi Lina, baie dankie en ons hoop om julle weer to huisves. Groete, Niels.

305 Manor Gardens
Anrie J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie J

Asemrowende verblyf met mooiste see-uitkyk.

10 uit 10 vir die 305 Manor Gardens! Kan nie wag om weer te boek in die toekoms nie.

305 Manor Gardens se terugvoer

Thanks Anrie. See you again soon.

305 Manor Gardens
Elicia D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elicia D

A wonderful apartment, but needs some attention.

The apartment is lovely and the location is excellent. At a 5 star rate, did not expect a broken fridge although the owner was very apologetic. Not enough cushions for deck chairs. Couches have seen better days. Owner was good at keeping in contact and promised to fix all problems for the next guests.

305 Manor Gardens se terugvoer

Hi Elicia,
Thank you for the feedback, and we are sorry your stay was not 100% to expectation. We are addressing the issues you raised, and we do appreciate you taking the time to point them out. Regards, Niels and Janine.

305 Manor Gardens
Maryna D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Asemrowend! Dit was asemrowend lekker en ontspannend.

Dit was asemrowend lekker en ontspannend.

Vanaf R4 500
R4 500 R3 825
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 825
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-Kusweg 102B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYjI4NjI1LWEwNTAtNDdiMi1iYmQ3LWFjZjkyYmJlNWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 825 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.532181366343 31.2230772295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang