Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

305 Manor Gardens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Des S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dream holiday stay. Absolutely amazing, accommodation is perfect in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te verwelkom!

Alan F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Having stayed at self-catering accommodation over the years, this rates at the very top. Everything about the accommodation far exceeded expectations. The owner and staff at the establishment were excellent, to say the least. Leintjie was more than helpful. The communication given was excellent. The staff at the establishment always greeted with a smile (security and cleaning staff). We were made very welcome. The apartment more than lived up to expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Thanks, Alan, looking forward to your next visit.

Donne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Wat 'n wonderlike vakansie! Ons geniet Ballito Manor verskriklik baie. Dis naby aan alles! 305 Ballito Manor Gardens die geriewe is ongelooflik. My pa was saam en hy is in 'n rolstoel. Die blyplek is rolstoelvriendelik! Die nuwe eienaars het in kontak met ons gebly voor en gedurende die verblyf. Hulle kyk vir seker baie mooi na hulle gaste! Die woonstel is ook nuut oorgedoen binne wat regtig ongelooflik mooi is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Baie dankie, bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer kuier.

Teresa B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Pragtige eenheid met uitsonderlike see uitsig. Sal definitief terugkom. Het lekker gebly. Hier en daar items in die eenheid wat aandag nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Baie bly as julle dit geniet het. Laat weet asb. privaat, watter items aandag nodig het.

Christiaan Lourens K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantasties. Baie lekker, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Dankie Chris. Tot volgende keer.

Nicolene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Asemrowende uitsig. Die oomblik wat ons by die deur ingestap het, het ons bekers onmiddelik oorgeloop van dankbaarheid oor Die Here se skepping. Ons het die mooiste uitsig geniet van die oseaan. Ons het daagliks dolfyne en walvisse gesien van die stoep af. Die plek was skoon, modern, netjies en privaat. Hierdie is beslis op die top 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Dankie Nicolene. Tot volgende keer.

Henri F
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Blissful. Beautiful home. Lovely sea views. Friendly staff. Accommodating owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Thank you Henri. You were the perfect guests. Hope to host you again sometime.

Rika K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Dit was so so lekker. Dit is veilig, netjies en groot spasie vir ons wat van die plaas af kom en sommer stapafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Wonderful and thanks for the bubbly and chocs. DStv channels not enough for us, channels 120, 117 very important at times. WiFi pin not given, ramp to undercover parking dangerous (suggest a pole with flag be place to warn side end of ramp).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie mooi, skoon, gerieflike eenheid met die beste see-uitsig. Wat 'n heerlike paar dae by 305 Manor Gardens. Baie gerieflike, ruim, skoon, goedtoegeruste eenheid. Goeie diens en ondersteuning deur die eienaars. Daar is 'n see-uitsig uit al die kamers en leefarea. Die heerlike patio het 'n ongelooflike uitsig oor die see en is die beste plek vir kuier of sit en lees met die klank van branders wat 'n paar meter voor jou breek. Die feit dat daar kragopwekkers is wat krag voorsien in loadshedding is 'n groot pluspunt. Ons sal beslis weer daar bly en ek beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lientjie
305 Manor Gardens
Baie dankie Annette. Tot volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R4 500
R4 500 R3 825
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 825
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-Kusweg 102B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYjI4NjI1LWEwNTAtNDdiMi1iYmQ3LWFjZjkyYmJlNWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 825 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.532181366343 31.2230772295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang