305 Manor Gardens
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lientjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Des S - Jan 2024
Algehele gradering
Dream holiday stay.
305 Manor Gardens se terugvoer
Baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te verwelkom!
Alan F - Okt 2023
Algehele gradering
Having stayed at self-catering accommodation over the years, this rates at the very top.
305 Manor Gardens se terugvoer
Thanks, Alan, looking forward to your next visit.
Donne P - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike vakansie!
305 Manor Gardens se terugvoer
Baie dankie, bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer kuier.
Teresa B - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige eenheid met uitsonderlike see uitsig. Sal definitief terugkom.
305 Manor Gardens se terugvoer
Baie bly as julle dit geniet het. Laat weet asb. privaat, watter items aandag nodig het.
Christiaan Lourens K - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
305 Manor Gardens se terugvoer
Dankie Chris. Tot volgende keer.
Nicolene V - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
305 Manor Gardens se terugvoer
Dankie Nicolene. Tot volgende keer.
Henri F - Sep 2022
Algehele gradering
Blissful.
305 Manor Gardens se terugvoer
Thank you Henri. You were the perfect guests. Hope to host you again sometime.
Rika K - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was so so lekker.
Bill S - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful and thanks for the bubbly and chocs.
Annette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, gerieflike eenheid met die beste see-uitsig.
Lees meer305 Manor Gardens se terugvoer
Baie dankie Annette. Tot volgende keer.
Jolene K - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met mooi see-uitsig.
305 Manor Gardens se terugvoer
Baie dankie Jolene.
Jacoba H - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging mooi en lekker.
Donne P - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties, beste vakansie ooit, woonstel onverbeterlik.
Liecha K - Nov 2019
Algehele gradering
Die plek is presies net soos die fotos dit uitbeeld.
Bianca B - Sep 2019
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie! Puik!
305 Manor Gardens se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Bianca, sien jou volgende jaar!
Eileen J - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid.
305 Manor Gardens se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoring.
Gerda V - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome view! Loved it!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome uitsig! Mal oor dit!
Regtig 'n wonderlike plek. Ek sal baie graag wil teruggaan! Die uitsig te mooi. Verblyf heerlik. Ek kan hierdie lokaal beslis aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
305 Manor Gardens se terugvoer
Thanks Gerda. See you next year!
Eveline S - Aug 2018
Algehele gradering
Good location, nice view and clean apartment.
Liesel P - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastic.
305 Manor Gardens se terugvoer
Thanks Eveline. We will gladly host you again.
Lina L - Mei 2018
Algehele gradering
Puik.
305 Manor Gardens se terugvoer
Hi Lina, baie dankie en ons hoop om julle weer to huisves. Groete, Niels.
Anrie J - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowende verblyf met mooiste see-uitkyk.
305 Manor Gardens se terugvoer
Thanks Anrie. See you again soon.
Elicia D - Jan 2018
Algehele gradering
A wonderful apartment, but needs some attention.
305 Manor Gardens se terugvoer
Hi Elicia,
Thank you for the feedback, and we are sorry your stay was not 100% to expectation. We are addressing the issues you raised, and we do appreciate you taking the time to point them out. Regards, Niels and Janine.
Maryna D - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowend! Dit was asemrowend lekker en ontspannend.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-Kusweg 102B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang