Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

307 Bermudas

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Irma M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Pragtig gemeubileer en met 'n see-uitsig. Baie goed toegerus. Heerlik gebly. Goed geleë, gerieflike, foed toegeruste wooneenheid. Vinnig ingeboek, vriendelike diens. Skoonmaker is vriendelik en hulpvaardig. Huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Baie lekker en uitsig fantasties. Baie lekker, baie mooi en baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stiaan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie nice. Baie mooi skoon en ins sal definitief weer hiernatoe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Heerlike, netjiese woonstel met baie lekker televisie en WiFi-fasiliteite. Heerlike vakansie in 'n baie goed toegeruste woonstel met direkte toegang tot Bronze Beach-swemstrand. Televisie, WiFi en beddegoed van uitstekende gehalte. Lugverkoeling deur hele woonstel was heerlik gewees. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 202

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Bermudas 307, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e1737824b1c8e359ea032798c31c6d3b65dd68d7a2f8acef34a5b2fe52cad5bfee4038adfaeee7d51380f179d01083c144b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 74 Lagoon Drive 307 Bermudas 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.71706 31.0916576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang