Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 @ Gris Nez

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gris Nez 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

31 @ Gris Nez is 'n ruim dubbelverdieping-vakansiehuis in Plettenbergbaai op die Tuinroete, gerieflik geleë naby die naaste strand en 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Dié vakansiehuis kan tot 8 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping geleë en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, daar is ook 'n klein opwaskamer en 'n etenstafel. Die sitarea het rusbanke en 'n platskerm-TV en maak oop op die groot onderdakstoep, wat 'n etenstafel en 'n braaigeriewe het.

Die huis het 'n aparte woonstel met 'n tussendeur na die hoofhuis. Die woonstel se hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en daar is ook 'n etenstafel. Die oopplan-sitkamer is ingerig met rusbanke en 'n platskerm-TV. Die woonstel het 'n privaat patio en ingang. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Gris Nez 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gris Nez 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe5727f0e6383a60e0338f7a6b5cc97733e4cfd9144cd579f3048b756983303d6c68010d47d7f3d862936d4b018ceb4b2f23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 31 Gris Nez Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0816518 23.3677254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang