Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31@RidgeRoad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons het baie lekker daar gebly! Baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon. Eienaar is baie vriendelik. Hy het genoem dat 'n braai fasiliteit aangebring sal word, en dit sal great wees. Ons gaan Desember weer daar bly . Dit sal ook help as die vrieskas bietjie groter kon wees om vleis te kon aankoop en bere. Net 'n idee. En dalk 'n waaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Dankie, ek is so bly julle het lekker gekuier. Die braai gaan definitief daar wees. Dankie ook vir die terugvoer waar ons kan verbeter.

Candice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome time spent. Everything was top notch. Everything you need and Louis is the nicest host. So accommodating and helpful. He just has a flair for hosting. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic and amazing. It was amazing and I really enjoyed myself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-maria F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stunning, puik! Ons baie lekker gebly. Puik host, baie vriendelik! Alles verskriklik netjies en duursaam. Alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer kom kuier. Ek kan 31@Ridge sterk aanbeveel! Dankie, Louis, vir puik verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons sien uit om julle weer te sien!

Ernest T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik, gasvry, gerieflik. Louis het ons baie welkom laat voel en ons heerlik gebly. Ons het reeds aan ander aanbeveel en sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Dankie julle is amazing vir die goeie terugvoer! Sien uit om weer te sien!

Leon H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gerieflik naby MediClinic, goed ingerig, veilig, skoon. Eienaar baie vriendelik en tegemoetkomend. Eenheid baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Baie dankie, dit was vir ons lekker om julle by ons te hê.

Dewald K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit baie geniet, sal dit aanbeveel vir ander gaste. Baie geniet, gevoel soos home away from home. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Baie dankie, ek waardeer dit en is bly dat julle dit geniet het.

Anita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie vriendelike gasheer, skoon en netjiese verblyf. Baie netjiese verblyf, vriendelike ontvangs gehad. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons sien uit om julle weer te sien!

Rudo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect and relaxing stay. It's a beautiful and clean place, the owner was very helpful, good location and close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Thank you so much for your kind words!

Sumari T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gemaklik. Baie netjiese, gemaklike verblyf. Goeie kliëntediens. Goed geleë as jy in die Noordelike voorstede wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f657f6a31f117df4c64c1013f3de7f9013328e98733d2d47fff9472355060a354e8e2ee2abbeae65d87a91b4d3e62bad1d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Ridge Road Langeberg-Ridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.84499 18.693453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang