31@RidgeRoad
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Anna-maria F - Sep 2024
Algehele gradering
Stunning, puik!
Ernest T - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gasvry, gerieflik.
31@RidgeRoad se terugvoer
Dankie julle is amazing vir die goeie terugvoer! Sien uit om weer te sien!
Leon H - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik naby MediClinic, goed ingerig, veilig, skoon.
31@RidgeRoad se terugvoer
Baie dankie, dit was vir ons lekker om julle by ons te hê.
Dewald K - Sep 2024
Algehele gradering
Dit baie geniet, sal dit aanbeveel vir ander gaste.
31@RidgeRoad se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit en is bly dat julle dit geniet het.
Anita C - Aug 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer, skoon en netjiese verblyf.
31@RidgeRoad se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons sien uit om julle weer te sien!
Rudo M - Aug 2024
Algehele gradering
Perfect and relaxing stay.
31@RidgeRoad se terugvoer
Thank you so much for your kind words!
Susanna Jm T - Jul 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik.
31@RidgeRoad se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie!
Duane P - Jun 2024
Algehele gradering
Perfek.
31@RidgeRoad se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Duane Potgieter, ek waardeer dit so baie!
Izebrandt P - Aug 2024
Algehele gradering
Alles gerieflik. Skoon en funksioneel gevind. Het aan ons behoeftes voldoen.
31@RidgeRoad se terugvoer
Dankie baie, dit was vir ons aangenaam om julle by ons te hê. Sterkte!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang