Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31@RidgeRoad

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 31@RidgeRoad
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anita C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Baie vriendelike gasheer, skoon en netjiese verblyf.

Baie netjiese verblyf, vriendelike ontvangs gehad. Sal beslis weer daar oornag.

31@RidgeRoad se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, ons sien uit om julle weer te sien!

31@RidgeRoad
Rudo M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudo M

Perfect and relaxing stay.

It's a beautiful and clean place, the owner was very helpful, good location and close to shops.

31@RidgeRoad se terugvoer

Thank you so much for your kind words!

31@RidgeRoad
Susanna Jm T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna Jm T

Baie gemaklik.

Baie netjiese, gemaklike verblyf. Goeie kliëntediens. Goed geleë as jy in die Noordelike voorstede wil wees.

31@RidgeRoad se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie!

31@RidgeRoad
Duane P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane P

Perfek.

Baie skoon, gemaklik en sal weer daar boek.

31@RidgeRoad se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Duane Potgieter, ek waardeer dit so baie!

31@RidgeRoad
Izebrandt P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izebrandt P

Alles gerieflik. Skoon en funksioneel gevind. Het aan ons behoeftes voldoen.

Ons het beslis 'n aangename verblyf gehad. Het voldoen aan al ons vereiste verwagtinge. Dankie aan Louis vir hulle gasvryheid gedurende ons 3 weke verblyf. Ons sien julle vir seker weer.

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f657f6a31f117df4c64c1013f3de7f9013328e98733d2d47fff9472355060a354e8e2ee2abbeae65d87a91b4d3e62bad1d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 31 Ridge Road Langeberg-Ridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.84499 18.693453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang