31@RidgeRoad
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
31@RidgeRoad bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Langeberg-Ridge, Durbanville. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat Durbanville se wynroete wil verken.
Hierdie oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Tydens beurtkrag is daar 'n kragopwekker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 2 km vanaf die N1 en net 'n entjie vanaf Cape Gate Mediclinic.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 31@RidgeRoad het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang