Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31@RidgeRoad

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

31@RidgeRoad bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Langeberg-Ridge, Durbanville. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat Durbanville se wynroete wil verken.

Hierdie oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Tydens beurtkrag is daar 'n kragopwekker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 2 km vanaf die N1 en net 'n entjie vanaf Cape Gate Mediclinic.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Christina V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker daar gebly! Baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon. Eienaar is baie vriendelik. Hy het genoem dat 'n braai fasiliteit aangebr...
Sien meer
Okt 2024
Candice B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome time spent. Everything was top notch. Everything you need and Louis is the nicest host. So accommodating and helpful. He just h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Gwen A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and amazing. It was amazing and I really enjoyed myself.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Anna-maria F
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning, puik! Ons baie lekker gebly. Puik host, baie vriendelik! Alles verskriklik netjies en duursaam. Alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer ...
Sien meer
Sep 2024
Ernest T
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, gasvry, gerieflik. Louis het ons baie welkom laat voel en ons heerlik gebly. Ons het reeds aan ander aanbeveel en sal weer kom kuier.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31@RidgeRoad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f657f6a31f117df4c64c1013f3de7f9013328e98733d2d47fff9472355060a354e8e2ee2abbeae65d87a91b4d3e62bad1d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Ridge Road Langeberg-Ridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.84499 18.693453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang