31@RidgeRoad
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
31@RidgeRoad bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Langeberg-Ridge, Durbanville. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie wat die Durbanville-wynroete wil verken.
Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.
Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolf, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Tydens beurtkrag is 'n rugsteunkragopwekker beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 km vanaf die N1-hoofweg en net 'n entjie vanaf Cape Gate Mediclinic.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 31@RidgeRoad het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 31, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang