Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Kabeljou

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 31, Kleinbaai, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

31 Kabeljou is 'n lieflike selfsorghuis met uitstekende uitsigte oor die oseaan en die omliggende berge, ideaal in Kleinbaai geleë. Die huis is die ideale wegbreek vir die hele gesin waar gaste mengeldrankies op die dek kan geniet en die kinders kan op die swaaie of in die getypoel voor die huis speel.

Die huis is geskik vir tot 8 gaste en het 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartstapelbeddens wat is ideaal is vir 2 kinders. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n roonbank met stoele toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, en 'n binnebraai. Die sitarea het gemaklike banke en 'n slim-TV. Gratis optiesevesel-internet is beskikbaar. Daar is ook 'n vuurput vir gaste wat graag buite wil braai.

Stapeldeure lei vanaf die sitarea na die dek. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kabeljoustraat 31, Kleinbaai, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 Kabeljou het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 31, Kleinbaai, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2ca9d8adc0d2371533b5bfede6853789c8fb45feee982e1b30fddc6e376ddd1efea534ba2316382d05d52c77d03ff877341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 31 Kabeljou Street Kleinbaai 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.617611643294 19.351590640784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang