Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Noorkapper Avenue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Chanelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Perfek! Baie lekker gebly, ek kom vir seker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige verblyf. Modern, skoon en ruim! 'n Uitsig om op jaloers te wees! Vreeslik lekker verblyf. Uitleg is goed deurgedink - genoegsame spasie om toiletware te sit, laaie om die oppervlaktes netjies te hou, 2-punt proppe op gerieflike plekke. Snoesige beddegoed en die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jareka M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ontspannend en gemaklik met asemrowende uitsig. Ons het te gesellig hier gebly. Al het die wind omtrent gewaai, was ons stoep baie beskut en kon ons heerlik sit en braai terwyl ons oor die see uitstaar. Was selfs gelukkig om 'n walvis in die branders te sien. Die plekkie is baie goed uitgerus. (Kort dalk net 'n haardroër.) Sal beslis terugkom! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ant S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Clean, tidy, beautiful view. A beautiful room with everything we needed to have a comfortable stay. The view is spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik, netjies, pragtige uitsig. Heerlik gebly, netjies met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilig, skoon, mooi uitsig. Baie lekker blyplek. Baie mooi uitsig en netjiese skoon geriewe. Sal aanbeveel vir 'n lang naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Asemrowend, rustig en goed vir die siel. Dit was heerlik gewees, met die see wat te wyd lê.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker gebly en die plek was netjies. Baie lekker gekuier. Ek sal net aanbeveel dat die yskas vergroot word. Die yskas is geroes en daar is geen plek vir gevriesde items nie. Die geiser is nie baie warm nie en die waterdruk is baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moegamat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2024

Not comfy, cold. Not the best. The place was cold - no heaters, no floor mats on the concrete floor. The concrete floor was cold, and the shower water pressure was poor. Electricity was off for 12 hours until 18h00 on Thursday 27th June 2024. The owner knew weeks before the time, as residents in Jongensfontein and Stillbaai knew about the power outage through notifications and Facebook. Had we known, we would have cancelled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Paul D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Excellent value! This was a great getaway, very comfortable with a wonderful sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aléne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084e48fdc7af843174194dc947f80a2193386ea024c210b4c3e9d76d32bbb93a385cf6085b03e5914fc3f5c9174727a345c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 31 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.430471178086 21.332735582495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang