Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Ocean Breeze

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Sonja J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Pragtige goed toegeruste woonstel met mooi seeuitsig. Basies op die strand. Heerlike tyd met pragtige swembad en strand op die voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pragtige see uitsig. Baie lekker plek, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lekker wegbreek. Ons het tydens die Oktober skoolvakansie 2023 hier tuisgegaan. Die plek was skoon en netjies. Dit is 'n lekker eenheid om in tuis te gaan. Dit is gerieflik en naby die braai-area in die kompleks. Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel en self in die toekoms weer hier tuisgaan. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n ecoli/rioolprobleem in die verlede. Die eienaar het ons ingelig dat die munisipaliteit dit aangespreek het en dat daar geen waarborg is dat dit nie weer kan gebeur nie. Daar het 'n ecoli/rioolprobleem ontstaan tydens ons verblyf, en die swemstrand was toegemaak. Dit is buite die eienaar se beheer. Ons het dit waardeer dat dit onder ons aandag gebring is toe ons die bespreking gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Op die swembad perfek! Baie oulike plekkie om net te gaan rus - by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Wonderful. Overall we enjoyed our stay. Kids could swim in the pool when the wind was bad on the beach. Beautiful view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kerisha G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2024

Breath-taking getaway to one of our favorite beaches in KZN! We were very comfortable and satisfied with the apartment. Ocean Breeze is definitely a winner spot for a holiday in Winkelspruit. I would definitely recommend this place. I would also love to see the complex better maintained in terms of cutting the grass, better fans or an air con for unit 31. The DSTV didn't work as well, but that's not an issue as a holiday isn't about watching TV. Overall I have nothing unpleasant to say about the accommodation as it's our 2nd visit there and I would come back time and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suki T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2024

Clean and quaint, but not recommended for large families. We departed a day early due to noisy neighbours all through the day and night. Nothing was done to silence them at all. Also, at these rates, one would expect a cleaning service. This does not include dishes. When on holiday, one wants to relax and unwind. Also, one bathroom between 6 people needs to be revised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Uitstekend. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Baie dankie aan al die vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryll
31 Ocean Breeze
Dankie vir u positiewe resensie. Ons sien uit daarna om u binnekort weer te akkommodeer.

Denise M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Awesome, and the staff is extremely helpful and friendly. Wheelchair-friendly and beautiful views and extremely well-kept unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryll
31 Ocean Breeze
Thank you so much - glad you had such a wonderful holiday at 31 Oceanbreeze. While we are not allowed to advertise as wheelchair friendly, as we only have normal door widths, the entire complex, and flat is accessible for wheelchairs. So, thank you for mentioning that the flat is wheelchair friendly. I must agree, the staff are awesome!

Melandri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie lekker en veilig. Almal is baie behulp saam as daar 'n probleem is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryll
31 Ocean Breeze
It was an absolute pleasure having you spend your milestone birthday at 31 Oceanbreeze. Thank you for your 5-star review. We look forward to welcoming you back again soon. Kind regards. Jenny.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cheryll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Warner Estate, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE2Eiz4qHiZMAlS28hxEBhW319tyHmHBbYoecA1k0F4KtTpT5zj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Estate 7925 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.092951136184 30.861657857895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang