Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Ocean Breeze

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cheryll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 62 resensies vir 31 Ocean Breeze
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sonja J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Pragtige goed toegeruste woonstel met mooi seeuitsig. Basies op die strand.

Heerlike tyd met pragtige swembad en strand op die voorstoep.

Gerda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Pragtige see uitsig.

Baie lekker plek, rustig en veilig.

Linda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Lekker wegbreek.

Ons het tydens die Oktober skoolvakansie 2023 hier tuisgegaan. Die plek was skoon en netjies. Dit is 'n lekker eenheid om in tuis te gaan. Dit is gerieflik en naby die braai-area in die kompleks. Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel en self in die toekoms weer hier tuisgaan. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n ecoli/rioolprobleem in die verlede. Die eienaar het ons ingelig dat die munisipaliteit dit aangespreek het en dat daar geen waarborg is dat dit nie weer kan gebeur nie. Daar het 'n ecoli/rioolprobleem ontstaan tydens ons verblyf, en die swemstrand was toegemaak. Dit is buite die eienaar se beheer. Ons het dit waardeer dat dit onder ons aandag gebring is toe ons die bespreking gedoen het.

Carina H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina H

Op die swembad perfek!

Baie oulike plekkie om net te gaan rus - by die see.

Antoinette B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B

Wonderful.

Overall we enjoyed our stay. Kids could swim in the pool when the wind was bad on the beach. Beautiful view!

Kerisha G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kerisha G

Breath-taking getaway to one of our favorite beaches in KZN!

We were very comfortable and satisfied with the apartment. Ocean Breeze is definitely a winner spot for a holiday in Winkelspruit. I would definitely recommend this place. I would also love to see the complex better maintained in terms of cutting the grass, better fans or an air con for unit 31. The DSTV didn't work as well, but that's not an issue as a holiday isn't about watching TV. Overall I have nothing unpleasant to say about the accommodation as it's our 2nd visit there and I would come back time and again.

Suki T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suki T

Clean and quaint, but not recommended for large families.

We departed a day early due to noisy neighbours all through the day and night. Nothing was done to silence them at all. Also, at these rates, one would expect a cleaning service. This does not include dishes. When on holiday, one wants to relax and unwind. Also, one bathroom between 6 people needs to be revised.

Johan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Uitstekend.

Sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Baie dankie aan al die vriendelike personeel.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Dankie vir u positiewe resensie. Ons sien uit daarna om u binnekort weer te akkommodeer.

31 Ocean Breeze
Denise M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Awesome, and the staff is extremely helpful and friendly.

Wheelchair-friendly and beautiful views and extremely well-kept unit.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much - glad you had such a wonderful holiday at 31 Oceanbreeze. While we are not allowed to advertise as wheelchair friendly, as we only have normal door widths, the entire complex, and flat is accessible for wheelchairs. So, thank you for mentioning that the flat is wheelchair friendly. I must agree, the staff are awesome!

31 Ocean Breeze
Melandri V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri V

Baie lekker en veilig.

Almal is baie behulp saam as daar 'n probleem is.

31 Ocean Breeze se terugvoer

It was an absolute pleasure having you spend your milestone birthday at 31 Oceanbreeze. Thank you for your 5-star review. We look forward to welcoming you back again soon. Kind regards. Jenny.

31 Ocean Breeze
Kumarie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kumarie D

The best ever. Excellent views, host, staff and safe.

Absolute peace of mind at ocean breeze. I slept with my doors open enjoying the night breeze. Didn't even lock up whilst we had a braai. My towels and swimming clothing were hung up outside overnight. During Loadshedding the guard was on patrol making us feel so safe. Kids could walk the complex by themselves. This is my holiday spot in the future. Safety was the most important thing for us and that's what we had. The braai area is amazing. Can't wait for my next trip. Felt like home. Thanks to Tracy Jenny and the wonderful staff.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your 5-star review.

We strive to make every guest's holiday a treasured memory and we welcome the many returning visitors we have every year. We look forward to accommodating your lovely family soon. I will certainly pass your compliments on to the staff at the coast.

31 Ocean Breeze
Lisinda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisinda L

Fantasties.

Rustige, baie netjiese eenheid.

Carel D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D

Baie naby strand met see uitsig.

Baie slegte reuk van rou riool die heeltyd. Plek reg langs lagoon. Sal beter wees as e-coli weg is.

Grace M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace M

It was amazing.

Ocean Breeze is very quiet and relaxing. It feels like a home away from home. We had a wonderful time, the kids enjoyed the place.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you Grace for the 5 star rating. It was a pleasure having your family as guests and we look forward to accommodating you again soon. Kind regards Jenny

31 Ocean Breeze
Natasha R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R

Ons het baie lekker gebly. Die ligging en uitsig is perfek.

Ons het net een probleem gehad en dit was die badkamer se wasbakkraan wat oral water gemors het en die gladde teëls op die vloer wat 'n risiko is vir ongelukke. Andersins was die plek perfek.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your 5-star review. So glad you had a good holiday. I look forward to accommodating you again soon.

31 Ocean Breeze
Johan E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Goeie waarde vir geld, pragtige uitsig.

Pragtige eilandgevoel, goeie sekuriteit en baie behulpsaam.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Dankie vir u 5 ster-gradering.

31 Ocean Breeze
Marchant C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchant C

Dit was baie lekker.

Dit is 'n wonderlike plek om te bly. Sal dit beslis aanbeveel. Dit is 'n klein plek, maar perfek vir 2 mense.

Ntombenhle M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombenhle M

It was nice to be there, the place is beautiful.

The security are so friendly we did enjoy a lot. and the place is so clean we enjoy our holiday.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your good review. I will pass your compliments on to the security staff. They are an absolute gem in the complex and I am sure they will appreciate you commenting on their excellent service.

31 Ocean Breeze
Mathabo Gladys M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mathabo Gladys M

It was exciting and I will definitely come back.

The place is very neat from the outside and inside. The security guy was so caring and make sure that we are safe at all times. I really enjoyed my stay. Everything was there except an iron.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your good review.

31 Ocean Breeze
Marie-louise L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie-louise L

Lekker rustige verblyf.

'n Rustige paar dae se verblyf by hierdie plekkie. Die plek was goed toegerus met als wat nodig was. Die tuin was baie mooi, met 'n pragtige uitsig vanaf die stoep. Braaigeriewe ook netjies. Die swembad was mooi skoon en ons het heerlik daarin afgekoel. Dis wonderlik dat die strand so maklik bereikbaar was met die strandhekkie. Die groot bed was van goeie kwaliteit, maar die stapelbeddens se 4 matrasse is deurgelê, selfs al het klein kindertjies daarop geslaap. Die yskas het bietjie water gelek en die stortdeur maak ook nie heeltemal toe nie. Dus was die badkamer ook nat na mens gestort het. Gesukkel met die een slaapkamer se lig wat net af en toe werk. Verder het ons lekker gebly.

Amrita N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amrita N

Very Lovely.

Very nice pool, right on the beach, very safe.

Richelle V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richelle V

Dit was baie lekker. Baie rustig daar al het ek 2 klein kindertjies.

Ocean Breeze 31 is baie netjies, die decor is baie mooi. Dit is rerig 'n baie lekker plekkie om te bly as jy by die see wil wees.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Dankie vir u positiewe kommentaar. Sien uit daarna om u binnekort weer te akkommodeer.

31 Ocean Breeze
Kerry -ann N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry -ann N

The absolute best.

The location, the décor, the safety, everything was perfect right up to plastic cups and plates for the small kids. I would highly recommend this place.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Wow, thank you. What a lovely review. Yes, I do try to make it a home-from-home experience. We appreciate your kind words. Look forward to accommodating you again soon.

31 Ocean Breeze
Zelda R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda R

Perfekte ligging, loop afstand van die see.

Mooi plekkie, loop afstand van die see, netjies, skoon en veilig!

31 Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Hoop om jou binnekort weer te akkommodeer

31 Ocean Breeze
Dicksie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dicksie M

Our stay was absolutely amazing!

Most pleasurable break experienced. Super friendly efficient staff, the unit offers a homely feel. Beautiful outdoors. I am a very pleased guest. I will visit any day without thinking twice. Thank you to the whole team. Keep shining.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Your kind review is really appreciated. It helps future guests to book and be reassured that what they are going to, is as good as they are hoping for.

31 Ocean Breeze
Maria M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maria M

Very relaxing and pleasant.

Easy access to beach. Air conditioner would be a definite plus. Prepaid internet would assist business people.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for taking the time to complete a review on 31 Oceanbreeze. We pride ourselves in providing everything that is advertised on the internet. Thank you for the suggestions.

31 Ocean Breeze
Pravisha S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pravisha S

The perfect place for rest and enjoyment.

A well maintained chalet boasting a great pool and fully furnished apartment with everything you require for self catering. An amazing paradise on the beach.

31 Ocean Breeze se terugvoer

What a lovely review! Thank you so much. We strive to make your holiday as pleasant as possible. Glad we achieved this with your holiday at 31 Oceanbreeze.

31 Ocean Breeze
Jerry B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry B

Dit was ongelooflik lekker by 31 Ocean Breeze. Als wat mens benodig was daar. Sal weer soontoe gaan.

Dit was so aangenaam by Ocean Breeze. Ons is stomgeslaan dat daar so baie toebehore in die kombuis was. Die woonstel was netjies en baie oulik versier. Daar was nie net 6 van elke ding nie. Selfs skottelgoedseep en 'n skottelgoedskuurder. Ons was baie beïndruk.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Your positive comments are so appreciated. We strive to make our guests holiday as relaxing as possible and we are really happy that we achieved this.

31 Ocean Breeze
Eddie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie P

Very nice, clean and safe.

The staff are very friendly and helpful. I would visit it again in the future.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for the positive review. You are most welcome to visit again. Look forward to accommodating you again soon.

31 Ocean Breeze
Johan E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Het dit werklik baie geniet baie sentraal geleë.

Oord pragtig in stand gehou. Het 'n eiland gevoel. Lekker naby aan die strand. Sal baie beslis aanbeveel.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for the positive review. Your kind comments are really appreciated and I look forward to accommodating you soon in the future.
Kind regards,
Jenny

31 Ocean Breeze
Carlien P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien P

Ontspanne by die see.

Netjies, smaakvol gemeubeleerd. Toegerus met alles en nog wat. Bring net eie steakmesse. Witgoud word net 1ste rol verskaf, so sorg maar vir dir ekstra. Baie lekker ontspanne plek, sal dit enige tyd aanbeveel.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your kind review. I apologise for the toilet paper not being replaced, this is supposed to be done during your stay as well, I've taken it up with the staff at the coast. I look forward to accommodating you again soon.
Kind regards,
Jenny

31 Ocean Breeze
Monuque V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monuque V

Baie lekker en gerieflik.

Dit is nou regtig baie goeie diens en 'n lekker plek om in te bly. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your kind review. I look forward to accommodating your family again soon.

31 Ocean Breeze
Gordon C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon C

Fantastic holiday.

The entire family had a great holiday. Everything was 100%. Will definitely be back. Thank you Jenny.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. It's comments like these that encourage other prospective guests to visit my holiday home. When guests book, they never know if the advertisement is a true reflection of the actual holiday establishment and they are assured by such positive reviews. Thank you.

31 Ocean Breeze
Leonora G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora G

Relaxing.

Nice holiday accommodation and very relaxing. Nice that its on the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend.

Lekker vakansie verblyf en baie ontspannend. Dis lekker dat dit op die strand is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your kind review. Yes, hearing the waves breaking on the beach is the best.

31 Ocean Breeze
Edwin A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin A

Buite seisoen baie rustig en stil en alles wat nodig is om te bly.

Skoon en netjies met alles wat jy nodig het om lekker te ontspan. Die stoep is lekker om te lees en ontspan en vir die see te kyk.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thanks so much for your positive and kind review. I couldn't agree more it's a lovely spot, right on the beachfront to relax and unwind.

31 Ocean Breeze
Wayne S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S

Excellent short stay with great sea views.

Hassle free bookings and very nicely located. Just far enough out of the city to provide a relaxing stay and close enough to be within short drive to anything you need. I found my stay here comfortable and very relaxing - exactly the time-out I was looking for. The apartment is well equipped and the complex is well looked after and has great entertainment areas, direct beach access and a wonderful pool. Read the fine print about the additional fees - small but be aware of it.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Dear Wayne,

Thank you so much for your positive review. Yes, the complex is in a perfect location. We're glad you enjoyed it and had a good rest.

Look forward to accommodating you again soon.

Kind regards,
Jenny

31 Ocean Breeze
Octavia S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Octavia S

Wonderful place to stay, immaculate and very peaceful.

We really enjoyed our stay as we received value for money, and would gladly go back again. The only thing that I can give a negative on is how we were received by the receptionist, she did not make us feel very welcome. Other than that I cannot fault anything else. We found the security on duty very pleasant.

Isabella S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella S

Perfect, baie dankie, was asemrowend.

Dit was baie lekker en baie rustig en waarde vir geld.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your lovely review.

31 Ocean Breeze
Estee S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee S

'n Ideale wegbreek naby alles.

'n Baie netjiese, stylvolle plekkie naby die see. Ons het ons tydjie daar vreeslik geniet. Sal beslis weer daar tuisgaan en volgende keer bietjie langer bly.

Chantelle B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Bester manier om rustig te raak!

Dankie baie vir die wonderlike plekkie! Sal dit aanbeveel vir enige gesin! Veilig en kinder vriendelik!

Sanet C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet C

Loved it!

Gaan vir seker weer daar inboek vir 'n vakansie. Dit was groot genoeg vir ons gesin van 4, veral saam met die heerlike tuin waarop die kamer uitstap. Ons het met tye lekker weer gehad, ek is nie seker as die weer sleg is sal jy speletjies vir die kinders moet saamneem of na 'n mall gaan wat nie te ver daarvan af is nie. Dit is duidelik die eenheid, tuin en swembad word goed onderhou. Die kleurskema in die eenheid het my tuis laat voel!

Eugene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Gemaklik en leefbaar.

Ek ondervind die plekkie leefbaar en gemaklik behalwe kombuisie wat baie klein is. Verder is die plekkie baie goed vir 'n gesin van 4. Kan maklik by die strand uitkom en veilig vir almal. Sekuriteit baie behulpsaam. Ocean Breeze is baie naby aan alle winkels wat jy nodig het en jy het niks meer nodig nie.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Hi Eugene,

I am glad you had a good holiday at 31 Oceanbreeze, thank you for your favourable comments. Hope to accommodate you again soon in the future.

Regards,
Jenny

31 Ocean Breeze
Tinus B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

Beslis waarde vir geld.

Dit is beslis 'n lieflike plek waar jy net kan gaan ontspan en 'n wonderlike tyd saam gesin hê. Baie vriendelike personeel.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek sien uit na julle familie se terugkeer as een van ons gereelde gaste

31 Ocean Breeze
Trimaine F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trimaine F

Wonderful!

We had a great time. Lovely place. We just had a small problem with our booking on arrival but I would definitely go back again. Also maybe a suggestion to put aircon in the future but it was lovely. Thanks!

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thanks for your kind words. We are looking forward to accommodating you again soon.

31 Ocean Breeze
Kobus V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Baie rustig en veilig, skoon en netjies en "op die strand", sal weer gaan kuier.

Die eenheid is baie goed geleë, met 'n bietjie van 'n see-uitsig vanaf die hoofslaapkamer en stoep. Al probleem is die parkering vir die voertuie is 'n bietjie ver, met heelwat trappe op na die eenheid (ver ent om heen en weer te stap om al die bagasie aan te dra). Verder was dit baie rustig, en naby genoeg aan al die groot winkelsentrums vir inkopies indien nodig.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. I look forward to accommodating you again soon.

31 Ocean Breeze
Anton L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton L

Goeie tweede keuse.

Beveel nie aan in somer nie. Geen aircon in woonstel nie. Waaier werk nie in hoof slaapkamer nie en geen waaier in ekstra kamer nie. Moes vensters ooplos en die muskiete het ons opgevreet. Strand gerieflik naby en braaigeriewe lekker.

31 Ocean Breeze se terugvoer

I pride myself in advertising exactly what you will receive at 31 Oceanbreeze. The flat does not have air-conditioning and is not advertised. While both bedrooms have ceiling fans, as they are not that effective, I have also supplied 2 fans that can be moved to wherever the guests would prefer to use them.

31 Ocean Breeze
Elaine N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N

Dis was so lekker!

Dit was so lekker! Beste ligging ooit! Jy stap eenvoudig by die hekkie aan die einde van die tuin uit en jy is op die strand. Net 'n nota: Daar kort 'n plek om handdoeke binne te hang, of dalk op die stoep. 'n Tuimeldroër sal baie lekker wees. Ek besef wel die spasie is beperk daarvoor.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Hello Elaine.
I am glad you enjoyed your stay. Yes, there isn't a closer complex to the beach - so handy being right on the main bathing beach. Unfortunately the flat doesn't have space for a tumble dryer. We use the washing line right outside the back door to dry towels, as the complex doesn't allow for washing on the patio's - it downgrades the look of the complex, so it's prohibited.

31 Ocean Breeze
Anesh S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesh S

A place that I will definitely visit again.

An excellent relaxing venue with very clean and tidy environment. Centrally located from shopping center. The kitchen was fully equipped. Thanks for a wonderful weekend, Jenny. Will definitely be back.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for your positive comments about 31 Oceanbreeze. You are welcome to visit whenever I have availability. Looking forward to accommodating you again soon.

31 Ocean Breeze
Edith M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edith M

It was an enjoyable experience.

It was lovely. It was a first time stay for 2 of my guests and they enjoyed every bit of it. The chalet was clean and tidy. The atmosphere around us created a sense of calm and relaxation. The beach was beautiful as we had my daughter's birthday party there. The pool was awesome for the children. I would definitely book at Ocean Breeze again.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. It assists 31 Oceanbreeze future guests knowing that they are going to a worthwhile establishment.

31 Ocean Breeze
Adolf F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf F

Goeie waarde vir geld, ideaal vir n rustige wegbreek vir die gesin!

Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n rustige wegbreek. Dit is letterlik op die strand met puik braaigeriewe!

Leonie C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie C

Was lekker naby die see en die pekkie is mooi toegerus.

Baie mooi plekkie! Ons engiste probleem was dat ons nie geweet het om ons eie handdoeke en toiletpapier saam te bring nie. Asook het ons gesukkel om die plek te kry omrede die naam in blou geverf is en moeilik is om dadelik raak te sien.

31 Ocean Breeze se terugvoer

Hello Leonie,
Thanks for your kind words regarding liking my flat. I am sorry you got lost finding the complex, however I do send an email with an invoice showing payments received and therein I also include a written map, as well as a Google map on how to find the complex. I am glad I was able to redirect you to the complex on the phone. Unfortunately all self-catering units offer different inclusions and it's a good idea to check to see what is included with the accommodation you book. My unit does not include personal or beach towels and there is only dishwashing liquid, liquid soap for the bathroom and a toilet roll on arrival, but as the unit is self catering the guests have to replenish these items with the rest of their groceries for their stay.
Kind regards.
Jenny.

31 Ocean Breeze
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mart Marie S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart Marie S

Baie netjiese plekkie en ons het heerlik gekuier!

Ons sal definitief weer daar bly!

Mark S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Hulle maak net nie skottelgoed skoon nie en ook nie die bed op.

Johnny B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny B

Veilig, rustig, skoon en netjiese eenheid.

Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige paartjie met kinders. Kindervriendelik, netjies en skoon. Dis baie naby aan die strand en ander geriewe soos P 'n P en Spar. Weet net nie waar is die DVD en videospeler wat julle adverteer nie. Ek moes een huur. Daar is net 'n DStv-skottel het, nie DStv nie.

Hannes E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes E

Was lekker!

Ons was 4 volwassenes, die woonstel meer geskik vir 'n gesin (net 1 dubbelbed). Die badkamer kan doen met beter ventilasie. Klein, maar prakties, naby aan die swemstrand en die braaigeriewe was puik.

Luitha J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luitha J

Dit was sentraal, netjies en gerieflik.

Ek sal 31 Ocean Breeze enige tyd aanbeveel vir enige persoon.

Reinette B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette B

Lekker gerus, netjies en 'n baie mooi plekkie!

Dis 'n netjiese, mooi plekkie. Ideaal vir ons gesin van 4. Sal beslis weer gaan!

Len A - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len A

Baie lekker gebly.

Ons sal dit beslis aanbeveel!

Magda S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Beautiful, peaceful and relaxing

Thanks for the wonderful stay. Although we were just there for one night, it was still beautiful and relaxing!

Lize-meré V - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-meré V

Thank you for a great stay!

Lovely setting, beautiful views and plenty of tranquility.

Clive P - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive P

Awesome place wont mind visiting again

Our family had the time of there lives here, very quite and safe.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Warner Estate, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE2Eiz4qHiZMAlS28hxEBhW319tyHmHBbYoecA1k0F4KtTpT5zj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Estate 7925 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.092951136184 30.861657857895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang