Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 on Boschendal

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir 31 on Boschendal
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wynand D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly, baie netjies en skoon. Sal weer daar bly.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie dankie Wynand! Jy is altyd welkom.

31 on Boschendal
Gerhard K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Baie gasvry.

Baie aangename verblyf.

Berinda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berinda S

31 on Boschendal sien ons gou weer!

31 on Boschendal is 'n pragtige plek! Carla is 'n gasvrye en bedagsame gasvrou.

Norman D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman D

Hey, elke oomblik geniet.

Baie lekker plek, dankie.

Etienne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Ek het welkom gevoel, puik akkommodasie.

Die gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend. Die kamer en al die geriewe is puik. Baie dankie aan Carla.

Saartjie A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie A

Dit was koninklik.

Carla is 'n besonders vriendelike gasvrou wat oor ons al behoeftes besorg was. Die kamer en badkamer is baie ruim, gerieflik pragtig. Ons kom graag weer.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.

31 on Boschendal
Henrico H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico H

Rustig, veilig en veiendelike eienaars.

Met aankoms is ek vriendelik verwelkom. Klein moeitetjies soos die kookwater voorsien vir koffie tydens load shedding word baie waardeer!

31 on Boschendal se terugvoer

Dankie Henrico. Jy altyd weer welkom.

31 on Boschendal
Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Skitterend in elke opsig.

Kan ten sterkste aanbeveel.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie dankie! Julle altyd weer welkom!

31 on Boschendal
Corlia C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia C

Ongelooflik mooi! My man kon nie glo die mooi plek nie.

Hy wil weer na daai mooi plek toe gaan. Ons is in reën en heerlike winter ontvang met mooi hart en lekker gesels. Dit is waarde vir geld. Alles is die beste en die mooiste wat ek al beleef het met LekkeSlaap besprekings.

31 on Boschendal se terugvoer

Dankie Corlia.
Was 'n plesier om jul hier te hê en julle was lieflike gaste en is altyd weer welkom.

31 on Boschendal
Heila M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila M

Veilig, voel welkom. Wonderlike gasvrou.

Sal definitief weer daar bly.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie dankie Heila. Jy is altyd weer welkom.

31 on Boschendal
Theo S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Ideaal vir kort besoeke aan die Kaap.

31 on Boschendal stel 'n besonderse hoë standaard aangaande voorkoms, ameublement en detail. Die slaap cum-sitkamer en badkamer met stort en bad is ruim en regtigwaar baie luuks. Alhoewel daar nie 'n mikrogolf of opwasgeriewe beskikbaar is nie (ons het begrip daarvoor gegewe die uitleg van eenheid), is alle ander noodsaaklike geriewe insluitend 'n klein yskassie, DSTV, skryftafel, lugversorging en Wifi (gratis) beskikbaar is. Van Riebeekshof is 'n stil en veilige residensiële omgewing en bied 'n baie toeganklike ligging vir dagbesoeke aan die Kaapse Skiereiland en naasliggende wynplase. 'n Bonus is die pragtige uitsig wat die eenheid bied asook die vriendelike en bekwame diens gelewer. Ons sal beslis weer van 31 on Boschendal gebruik maak.

Nickey O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickey O

Dit was wonderlik - stil en ongelooflik netjies.

Sal beslis weer kom kuier - alles was perfek en mens kon rustig sit en werk. Gasvrou is ongelooflik vriendelik en laat 'n mens welkom voel.

Chantal P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P

Vriendelik, gasvry en mooi.

Carla het ons vriendelik ontvang en ons het lekker gebly. Sal beslis weer daar bly! Dankie.

Kobus M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Sal weer en weer hier bespreek.

Geen surprises nie, baie netjiese classy verblyf. Goed geleë om besigheid te doen van Stellenbosch tot in die Kaap.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie, baie dankie vir mooi woorde. Julle altyd weer welkom.

31 on Boschendal
Johannes H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Alles perfek tot in kleinste besonderhede.

Gasvrou in gestel op vriendelike diens en gaste se belange.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Waardeer! Julle was net sulke puik gaste!

31 on Boschendal
Morne D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Netjies, skoon, goeie waarde vir geld en rustige omgewing.

Sal die instansie altyd gebruik. Dit is ver genoeg van die besige verkeer en naby genoeg aan die nodige restaurante en winkels vir ’n week of naweek se besoek.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.

31 on Boschendal
Lalena M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalena M

Wonderful stay.

Just what was need for a relaxing, peaceful night away. The attention to detail and treats were greatly appreciated. I highly recommend 31 on Boschendal.

Doris B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris B

Fantasties.

Dit was ongelooflik lekker, so goed ons was back home. Vriendelike en hartlike ontvangs. Baie lekker bederf met vrugte, joghurt, vrugtesap ens. Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Lanklaas so lekker ontspan. Sentraal geleë en tog baie stil omgewing. Nogmaals baie dankie Carla.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie, baie dankie Cecelia.
Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom by ons.

31 on Boschendal
Elsie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B

Ongelooflike mooi woning, met gasvrye en behulpsame gasvrou.

Carla was baie behulpsaam en het selfs ons inkloktydvervroeg, omdat ons vlug vroeg geland het. Ek en my dogter het 'n baie welkome verrassing gekry met ons aankoms by 31 On Boschendal. Ons het geweet dit lyk mooi op die foto's, maar die werklikheid was nog beter. Baie luuks, netjies en nog klomp bederfies in die kamer. Ons het altyd veilig gevoel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan, wanneer ons die Kaap besoek.

Anre P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anre P

Wonderlik! Ek hoop om weer daar te bly wanneer ek in die Kaap is.

Die kamer het alles gehad wat nodig was en nog meer. Dis baie netjies met 'n stoep, trappies net vir die kamer en 'n heerlike uitsig. Ek kon die hek oopmaak en 'n buite-alarm aktiveer. Alhoewel die kamer deel van die huis is het die huismense my glad nie gepla nie en die buurt is ook baie stil en die tuine netjies.

Lorraine D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Fantasties!

Sal weer en weer bespreek.

Tania V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Elegant, well priced, private, spacious and we will return.

Carla and Wikus are very accommodating. Our stay was brief but memorable and it’s a must for anyone interested.

Joanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie V

Wonderlik! So vriendelik en gasvry! So netjies met alles wat nodig is en meer.

Spasie, kaste, so netjies. Beste verblyf in die kaap!

31 on Boschendal se terugvoer

Baie baie dankie Joanie.
Was ń groot plesier om julle hier te hê.
Julle altyd weer welkom.

31 on Boschendal
Susan W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

An awesome place, fantastic attention to detai. Highly recommended.

I had a wonderful stay at 31 on Boschendal, great attention to detail and very friendly hosts.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie dankie, Susan! Dit was lieflik om jou hier te kon akkommodeer. Jy is altyd welkom!

31 on Boschendal
Hannelie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Uitstekende waarde vir geld!

Baie goed toegerus met allerlei ekstras en geleë in pragtige, stil en rustige buurt!

31 on Boschendal se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom!

31 on Boschendal
Simonique U - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonique U

Moderne wegbreek.

Baie netjiese, veilige, moderne selfsorgeenheid met gratis bederfies!

31 on Boschendal se terugvoer

Baie baie dankie Simonique! Was lekker om julle te ontvang en weet julle was model gaste.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Carla

31 on Boschendal
Hennie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Veilige en rustige ervaring.

Carla en Wicus - dankie vir jul gasvryheid en netjiese eenheid. .

Robbie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie M

Fantastic accommodation.

This home offers a 5 Star accommodation in an upmarket suburb in a great scenic environment. Exceptionally well looked after, comfortable and convenient. Will stay again.

Paul E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Veilig, rustig, vreedsaam, skoon en baie netjies, alles wat 'n mens nodig het.

Dit was wonderlik. Ons sal beslis weer gaan. Dankie vir julle gasvryheid, julle het ons voorwaar tuis laat voel.

31 on Boschendal se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd weer welkom!
Groete,
Carla

31 on Boschendal
Thea S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Thea S

Uitstekend!

Alle verwagtinge is oortref.

31 on Boschendal se terugvoer

Hi Thea,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Was ń groot plesier om jul te kon ontvang.
Groete,
Carla

31 on Boschendal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendalstraat 31, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJMhHIGS5cgSo8g20RKV5QiqyUESOi6jXIsGwjSNvvqedWnZ9Vd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 31 Boschendal Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.853574290178 18.608809107065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang