Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 on Boschendal

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wynand D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, baie netjies en skoon. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
31 on Boschendal
Baie dankie Wynand! Jy is altyd welkom.

Gerhard K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie gasvry. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

31 on Boschendal sien ons gou weer! 31 on Boschendal is 'n pragtige plek! Carla is 'n gasvrye en bedagsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hey, elke oomblik geniet. Baie lekker plek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ek het welkom gevoel, puik akkommodasie. Die gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend. Die kamer en al die geriewe is puik. Baie dankie aan Carla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saartjie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was koninklik. Carla is 'n besonders vriendelike gasvrou wat oor ons al behoeftes besorg was. Die kamer en badkamer is baie ruim, gerieflik pragtig. Ons kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
31 on Boschendal
Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.

Henrico H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Rustig, veilig en veiendelike eienaars. Met aankoms is ek vriendelik verwelkom. Klein moeitetjies soos die kookwater voorsien vir koffie tydens load shedding word baie waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
31 on Boschendal
Dankie Henrico. Jy altyd weer welkom.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Skitterend in elke opsig. Kan ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
31 on Boschendal
Baie dankie! Julle altyd weer welkom!

Corlia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik mooi! My man kon nie glo die mooi plek nie. Hy wil weer na daai mooi plek toe gaan. Ons is in reën en heerlike winter ontvang met mooi hart en lekker gesels. Dit is waarde vir geld. Alles is die beste en die mooiste wat ek al beleef het met LekkeSlaap besprekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
31 on Boschendal
Dankie Corlia. Was 'n plesier om jul hier te hê en julle was lieflike gaste en is altyd weer welkom.

Heila M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Veilig, voel welkom. Wonderlike gasvrou. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
31 on Boschendal
Baie dankie Heila. Jy is altyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendalstraat 31, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJMhHIGS5cgSo8g20RKV5QiqyUESOi6jXIsGwjSNvvqedWnZ9Vd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 31 Boschendal Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.853574290178 18.608809107065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang