31 on Boschendal
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Wynand D - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie dankie Wynand! Jy is altyd welkom.
Gerhard K - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gasvry.
Berinda S - Jan 2024
Algehele gradering
31 on Boschendal sien ons gou weer!
Norman D - Jan 2024
Algehele gradering
Hey, elke oomblik geniet.
Etienne V - Okt 2023
Algehele gradering
Ek het welkom gevoel, puik akkommodasie.
Saartjie A - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was koninklik.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.
Henrico H - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en veiendelike eienaars.
31 on Boschendal se terugvoer
Dankie Henrico. Jy altyd weer welkom.
Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Skitterend in elke opsig.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie dankie! Julle altyd weer welkom!
Corlia C - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi! My man kon nie glo die mooi plek nie.
31 on Boschendal se terugvoer
Dankie Corlia.
Was 'n plesier om jul hier te hê en julle was lieflike gaste en is altyd weer welkom.
Heila M - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig, voel welkom. Wonderlike gasvrou.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie dankie Heila. Jy is altyd weer welkom.
Theo S - Mei 2022
Algehele gradering
Ideaal vir kort besoeke aan die Kaap.
Lees meerNickey O - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik - stil en ongelooflik netjies.
Chantal P - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en mooi.
Kobus M - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal weer en weer hier bespreek.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie, baie dankie vir mooi woorde. Julle altyd weer welkom.
Johannes H - Des 2020
Algehele gradering
Alles perfek tot in kleinste besonderhede.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Waardeer! Julle was net sulke puik gaste!
Morne D - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon, goeie waarde vir geld en rustige omgewing.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.
Lalena M - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderful stay.
Doris B - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie, baie dankie Cecelia.
Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom by ons.
Elsie B - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi woning, met gasvrye en behulpsame gasvrou.
Lees meerAnre P - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlik! Ek hoop om weer daar te bly wanneer ek in die Kaap is.
Lorraine D - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Tania V - Mei 2019
Algehele gradering
Elegant, well priced, private, spacious and we will return.
Joanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik! So vriendelik en gasvry! So netjies met alles wat nodig is en meer.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie baie dankie Joanie.
Was ń groot plesier om julle hier te hê.
Julle altyd weer welkom.
Susan W - Mrt 2019
Algehele gradering
An awesome place, fantastic attention to detai. Highly recommended.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie dankie, Susan! Dit was lieflik om jou hier te kon akkommodeer. Jy is altyd welkom!
Hannelie B - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
31 on Boschendal se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom!
Simonique U - Des 2018
Algehele gradering
Moderne wegbreek.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie baie dankie Simonique! Was lekker om julle te ontvang en weet julle was model gaste.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Carla
Hennie V - Nov 2018
Algehele gradering
Veilige en rustige ervaring.
Robbie M - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Paul E - Aug 2018
Algehele gradering
Veilig, rustig, vreedsaam, skoon en baie netjies, alles wat 'n mens nodig het.
31 on Boschendal se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd weer welkom!
Groete,
Carla
Thea S - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
31 on Boschendal se terugvoer
Hi Thea,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Was ń groot plesier om jul te kon ontvang.
Groete,
Carla
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschendalstraat 31, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang