Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 on Jarvis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jarvis-straat 31, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 848 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

31 on Jarvis is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van De Waterkant. Of jy nou 'n ontspanningsreisiger is wat op soek is na 'n vreedsame ontsnapping in die Moederstad of 'n sakereisiger wat 'n gerieflike toevlugsoord benodig, hierdie gastehuis voorsien in al jou behoeftes.

Dié gastehuis bied 'n opsie van 5 noukeurig ontwerpte kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf gemeubileer met 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed wat almal toegerus is met kwaliteit wit linne. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Hierdie kamers het volle toegang tot 'n gedeelde gastesitkamer en kombuisie waar hulle 'n maaltyd kan opwarm en 'n heerlike koppie tee of koffie kan maak. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n rustige eetarea waar gaste met 'n oggendkoffie kan ontspan voordat hulle hul dag in die stad begin.

Die ligging van hierdie gastehuis is stapafstand vanaf talle plaaslike besienswaardighede soos die gewilde V&A Waterfront asook talle plaaslike winkels, winkelsentrums en bekende restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Bettina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jarvis-straat 31, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 on Jarvis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 848
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 848
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jarvis-straat 31, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70c151b856207c21074d98bdfb843b6b3a15483c2319f0702dcf9145e434845fe3b82a46750771c974e62237885c339e33dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 848 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 31 Jarvis Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9148295 18.4166376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang