Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 on Kloof

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 31, Aurora, Weskus, 7325, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

31 on Kloof is 'n selfsorg-eenheid verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Aurora, langs die Weskus. Die lieflike tuin skep 'n rustige ruimte, wat dit die ideale plek maak vir gaste wat 'n naweekwegbreek of midweek-wegbreek wil hê.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die leefarea is ingerig met 1 enkelbed met slaapplek vir 1 kind of volwassene. Daar is ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die voordeure maak oop op die ruim, gedeelde patio met buitemeubels, wat gaste in staat stel om in die welige tuin te ontspan of om die braai-area te onthaal. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Kloofstraat 31, Aurora, Weskus, 7325, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aurora Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 31, Aurora, Weskus, 7325, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b3ec388c55dc696eca1af283606b990bb7984787271323cab43b275543f5532a4f61228605a1368556c0964357d714e8859?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 31 Kloof Street Aurora 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.705012242468 18.483126203111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang