Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 on Main

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
13 on Main Woonstelletjie
Vanaf
Vanaf R 1 433
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstelletjie op die grondverdieping het slaapplek vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, asook 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is volledig met stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en yskas toegerus. dit het ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Onbeperkte WiFi word voorsien, maar gaste moet hul eie DStv- en Netflix-intekenbesonderhede saambring. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Die leefarea op die boonste verdieping bied toegang tot 'n groot stoep met 'n ingeboude braai, 'n buite-etenstafel, asook sonstoele waar gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet. Let asb. dat die woonstelletjie slegs toegang tot die boonste stoep het indien hulle saam met die hoofhuis bespreek het.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
13 on Main Huis
Vanaf
Vanaf R 4 232
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die derde badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring. Die hoofleefarea op die boonste verdieping het 'n oopplan-ontwerp met 'n mooi uitsig oor die see en 'n sit- en eetarea, asook 'n aparte kombuis en 'n TV-kamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. 'n Wasmasjien is ook in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 14 gaste. Die leefarea op die boonste verdieping bied toegang tot 'n groot stoep met 'n ingeboude braai, 'n buite-etenstafel, asook sonstoele waar gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet. Let asb. dat die woonstelletjie slegs toegang tot die boonste stoep het indien hulle saam met die hoofhuis bespreek het.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 433
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cecc20aaf60c3c9a7ef4d9a644a91930ddb30520ddc8ef72cdcbfb3d12c88e3cf518f13af00939bd1c18b0a935d510eec6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 433 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.344867270574 18.160557862318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang