Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 on Main

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 13 on Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Estelle K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Boek vir ek en my man 'n naweek by die see terwyl die Bokke speel. Amper in die moeilikheid, maar toe verras 13 on Main vir ons.

Ek maak 'n punt daarvan om een keer 'n kwartaal my man te ontvoer. Groot was sy onnugtering toe hy hoor dit is oor 'n naweek waar 4 Wereldbeker-rugbyspanne speel. 13 on Main het alles moontlik gemaak. Lekker ontspan, ons kon duidelik vir Rassie op ons Smart TV sien, uitsig oor die see en die mooiste sonsondergang. Alles gelyk. Braai fasiliteite en al die kombuisware uit die boonste rakke. Die woonstel was netjies toegerus en silwerskoon. Beveel dit sterk aan. My man is happy, SA was happy en ek is happy. Dankie vir lekker ontvangs en kommunikasie.

13 on Main se terugvoer

So lekker om te hoor julle het lekker gekuier!

13 on Main
Vanaf
Vanaf R1 433
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 433
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18c7265cd0305ae2e7a3ab8cf16f4f3f3fe11dfbaf3ae96d62608cb4b5524eeee62f135d460c379df26b8356b77439554975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 433 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.344867270574 18.160557862318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang