Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 on Witzenberg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Corna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Omring deur asemrowende berglandskappe. Stil en rustig. Uitstekend toegerus. Heerlik gekuier. Gasvry ontvang en verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastiese uitsig, netjiese verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf was baie netjies en skoon, en daar was baie moeite gedoen. Ongelooflik mooi uitsig. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katerina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderfull location, we prefer a bit more remote destinations and this hit the mark. Kinds loved seeing the Springbok and Zebra on our walk. Will definitely visit again, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
31 on Witzenberg
Such a pleasure having you, please come back!

Sam B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Refer to my rating of the accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike wegbreek naby Tulbagh. Pragtige geriewe en mooiste uitsig oor berge. Ons het heerlik gekuier. Ligging is sowat 10 minute buite Tulbagh, heerlik rustig en stil en omring deur die berge en natuur. Ons het 'n paar keer verby springbokkies en sebras gery, asook 'n klompie skape. Die huisie is baie goed toegerus en met sorg en goeie smaak ingerig. Die kaggel in die sitkamer is veral baie lekker in die winter. Ons het 'n komplimentêre bottel rooiwyn en eiers gekry, en die eienaar het ons spesiaal by die hek ontmoet en saamgery om ons te verwelkom en te verduidelik hoe alles werk. Die mooiste uitsig op die Wizenberge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardené D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustigheid en goed toegerus. Views to die for. Rustigheid en gemak. So lekker gebly. Goed toegerus en the host is altyd beskikbaar as jy 'n vraag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Ons kon regtig nie vir beter gevra het nie. Alles was perfek. Beste ooit. Uiters netjies. Alles wat 'n mens nodig het. Rustigheid, dit is wat ons wou gehad het. Sal definitief weer gaan en aan almal aanbeveel. Gasvrou is 'n darling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

It is really as beautiful as in the pictures. Very well equipped with everything. We really enjoyed our stay. We wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isobel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely getaway! A lovely, homey feeling and lovely hosts! Relaxed atmosphere and our dogs had the best time on their walks, checking out the sheep, springbok and Mr. Zebra .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker plekkie met 'n wonderlike uitsig. Ek het 2 dae saam met my seun in 31 on Witzenberg deurgebring. Dit was heerlik, het lekker gebraai, die rus en vrede geniet en na die sterre gestaar. Ons het ook 'n lekker staptog gemaak en heerlike wyne geproe in die omgewing rondom Tulbagh.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Game Park, Boontjiesrivier-plaas, Erfdeel 31, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb00ac9af97ee08863b46d21fcd02000a5e1b67299ebcbd576215cc584887e134a20357d026ac8d996495816b44d62555a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Witzenberg Game Park Boontjies River Farm, Portion 31 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.378532336219 19.203442304787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang