Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 on Witzenberg

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Game Park, Boontjiesrivier-plaas, Erfdeel 31, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in die platteland met asemrowende uitsigte oor die berge, is 31 op Witzenberg. Hierdie bekoorlike huis met sy eie privaat plonspoel, is op 'n wildsplaas net buite Tulbagh geleë en bied 'n rustige verblyf aan besoekers.

Hierdie pragtige selfsorghuis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer langsaan met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien. Dit brei uit na die sitarea wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n knus kaggel.

Die sitkamer loop uit na die lieflike patio, 'n braai-area, 'n plonspoel, buite-sitplek en pragtige uitsigte. Hier kan gaste 'n heerlike oggend koppie koffie in 'n rustige omgewing geniet.

Daar is verskeie doendinge waar gaste op die perseel kan deelneem, wat staproetes, bergfietsryroetes en 'n gemeenskaplike swembad insluit en gaste kan die besienswaardighede van die sebras en springbokke op hul voorstoep geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir 31 on Witzenberg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Witzenberg Game Park, Boontjiesrivier-plaas, Erfdeel 31, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 on Witzenberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Game Park, Boontjiesrivier-plaas, Erfdeel 31, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb00ac9af97ee08863b46d21fcd02000a5e1b67299ebcbd576215cc584887e134a20357d026ac8d996495816b44d62555a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Witzenberg Game Park Boontjies River Farm, Portion 31 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.378532336219 19.203442304787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang