Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Ramsgate Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg 10, Ramsgate Palms 31, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

31 Ramsgate Palms is 'n knus selfsorgwoonstel in die Ramsgate Palms-kompleks in Ramsgate en is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek stapafstand vanaf Ramsgate se strand.

Hierdie grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel die badkamer met 'n stort-oor-bad, handstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan 'n al fresco-ete op die stoep geniet, piekniek hou in die gemeenskaplike tuin of om die losstaande braai kuier. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad net 150 m ver. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 31 Ramsgate Palms
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bidstone-weg 10, Ramsgate Palms 31, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 31 Ramsgate Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg 10, Ramsgate Palms 31, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe016d152676db1ffe2f7520f26ff52c70ee7a220d7a2e16fafa35763c98f848d21e9f009dfc60545964995829e8021df1bb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 10 Bidstone Road 31 Ramsgate Palms 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.887578632761 30.349735499047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang