Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 River Club Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, The River Club-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

31 River Club Villas is 'n selfsorgvilla op die grondvloer wat in die veilige River Club-landgoed aan die Piesangvalleirivier geleë is. Die landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad, muurbalbaan en tennisbaan, en is naby die strand, en verskeie winkels en restaurante.

Die villa het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het deure wat na die patio oopmaak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitkamer beskik oor 'n TV met DStv compact, en maak oop na 'n vermaaklikheidstoep met sitplek buite en 'n weber-braaifasiliteit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Piesangvalleiweg, The River Club-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 River Club Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, The River Club-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA9LVE2FhwWOayV80FuSZjio1eWkBw46o5oGFVxEvs0XoczQtQP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Piesang Valley Road The River Club Complex 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061824688693 23.36863297791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang