Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

313 Elegant Zimbali Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

313 Elegant Zimbali Suite is 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel in die veilige Zimbali Coastal Resort. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.

Die moderne woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 2 kinders kan ook op 'n slaapbank geakkommodeer word.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. 'n Haardroër, strykyster en 'n strykplank word ook voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die landgoed.

Gaste het toegang tot die oord se geriewe wat Valley of the Pools, Bushbuck-klub, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë, 'n koffiewinkel, aktiwiteite vir kinders en trou- en konferensie-venues insluit. Die oord is net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Edith Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Corkwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6919641894d827fcb71cbb6dbcb555865578186d5e9b033619c8decf5278aa2085e2da0181817be25f3eb8ec37dceb2fa996?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 2) 5 Corkwood Drive Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562846960769 31.189637447746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang