314 Nautica
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Rumelda M - Apr 2024
Algehele gradering
314 Nautica is netjies, alles wat jy nodig het en nog meer.
Natashia R - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
314 Nautica se terugvoer
Thank you for your feedback, especially regarding the cigarettes being dropped onto our porch from above. I will immediately ask management to address this issue. We look forward to welcoming you back to 314 Nautica in the near future.
Meriesa B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
314 Nautica se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat u dit geniet het.
Groete
Heather
Dieter P - Nov 2023
Algehele gradering
Luukse, gemaklike en veilige verblyf vir 2 persone.
314 Nautica se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly dat die woonstel vir julle gewerk het en hoop om julle weer volgende jaar by die Ironman te sien.
Groete
Heather
Annesty V - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
314 Nautica se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer.
Sien uit om julle weer te sien.
Stephen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Luukse gemak op sy beste!
314 Nautica se terugvoer
More Stephen, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd by Nautica 314 en Mosselbaai geniet het. Ons glo ons sal julle weer binnekort daar verwelkom.
Groete
Hennie en Heather
Andre L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker naby die see.
314 Nautica se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering en baie bly julle het julle tyd in Mosselbaai geniet.
Esau S - Jan 2023
Algehele gradering
Beste kuier ooit sover, baie geniet.
314 Nautica se terugvoer
Baie dankie, Esau, vir die mooi terugvoering. Ons is bly dat julle tyd in Mosselbaai lekker was en dat die woonstel vir julle gerieflik was. Ons hoop ons sien julle weer.
Anita L - Jan 2023
Algehele gradering
Alles was fantasties, baie netjies.
314 Nautica se terugvoer
Anita, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is bly dat julle die tyd in Mosselbaai geniet het, en hoop om julle weer te sien.
Bibi V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig binne, baie goed toegerus en prakties.
314 Nautica se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir die terugvoering. U sal bly wees om te hoor dat ons 'n nuwe wasmasjien ingesit het.
Baie dankie
Heather
Lizelle B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en ontspannend. Kon die jaar se gejaag daar gaan afskud.
314 Nautica se terugvoer
Lizelle, ek is bly dat julle die woonstel geniet het en dat julle dit rustig gevind het. Ons is bly dat Mosselbaai vir julle die plek kon wees om te ontspan.
Magda M - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, rustig, veilig, net wat die dokter voorgeskryf het!
Teboho Daniel M - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent.
Gertruida K - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf.
Natalie A - Sep 2021
Algehele gradering
It was OK.
Stephnay B - Des 2019
Algehele gradering
We a had a lovely stay at 314 Nautica! I am pleased and satisfied with my stay there.
Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker sentraal geleë en nie in besige gedeelte nie.
Rugaiya D - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent place.
Milka E - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
314 Nautica se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. Dit is lekker om dit te ontvang sodat ons ook kan verbeter. Bly dat die toesluitmotorhuis vir julle goed was. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
J.p. C - Feb 2018
Algehele gradering
Good apartment.
Madelein P - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasmagories!
Daan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Mooi dekor en baie veilig.
314 Nautica se terugvoer
Beste Daan,
Baie dankie vir die terugvoer. Enige opbouende kritiek is welkom. Eerstens ons het die ventilasie probeer aanspreek. Daar is 'n waaier in die badkamer wat veronderstel is om die lug te sirkuleer maar werk nou net as die lig aan is. Ons het die waaier in die kamer geplaas om te help maar is tans besig om te kyk na verdere oplossing. Die DStv is so 'n bietjie van 'n kopseer. DStv maak dit baie moeilik om die duurder pakkette aan en af te skakel en die gastehuis pakket is net beskikbaar as jy tien of meer kamers het. DStv is ook nie meer geneë dat 'n mens jou voorstel volg on jou eie dekodeerder en kaart saam te vat nie. Ek moet eerlik wees dat ek op die stadium nie weet wat die goue middelweg is om gaste op 'n bekostigbare manier tevrede te stel nie. Ons is besig om na internet dienste te kyk om so films en ander materiaal op aanvraag beskikbaar te maak. Baie dankie vir die opmerkings ons sal graag ons diens verbeter met die hulp van ons gaste.
Andre D - Apr 2017
Algehele gradering
Verblyf was goed en mooi.
Laurette L - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Devina D - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent stay! Very central.
Dawie F - Feb 2016
Algehele gradering
Goed toegerus, waarde vir geld.
Lees meerKaren C - Jul 2015
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike selfsorg-akkommodasie.
Ingrid F - Des 2015
Algehele gradering
Felt like home!
Monika V - Sep 2015
Algehele gradering
Ontspannend.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walvisstraat, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang