Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

314 Nautica

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Rumelda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

314 Nautica is netjies, alles wat jy nodig het en nog meer. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natashia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Enjoyed my stay. Relaxing. Only negative is that people above us threw their cigarettes on the porch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
314 Nautica
Thank you for your feedback, especially regarding the cigarettes being dropped onto our porch from above. I will immediately ask management to address this issue. We look forward to welcoming you back to 314 Nautica in the near future.

Meriesa B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Dis was regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
314 Nautica
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat u dit geniet het. Groete Heather

Dieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Luukse, gemaklike en veilige verblyf vir 2 persone. Die woonstel blok is sentraal gelee en 314 Nautica was perfek vir my en my vrou. Die Ironman 70.3 byeenkoms vind plaas feitlik reg oorkant die woonstel blok en bied maklike toegang. Die woonstel het alles wat jy mag nodig kry en meer, selfs 'n toesluitmotorhuis en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
314 Nautica
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly dat die woonstel vir julle gewerk het en hoop om julle weer volgende jaar by die Ironman te sien. Groete Heather

Annesty V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Was baie lekker. Baie skoon woonplek. Het van alles wat jy nodig het vir 'n vakansie. Het net 'n probleem met die garage gehad wat nie heeltemal wou oopmaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
314 Nautica
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Sien uit om julle weer te sien.

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Luukse gemak op sy beste! Wat 'n pragtige, indrukwekkende kompleks en vriendelike personeel. Die woonstel is luuks, uiters netjies, skoon en gemaklik. Dit was 'n voorreg om daar te kon bly. Die toesluit garage was 'n lekker bonus. Die plek beveel ek met groot vrymoedigheid aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
314 Nautica
More Stephen, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd by Nautica 314 en Mosselbaai geniet het. Ons glo ons sal julle weer binnekort daar verwelkom. Groete Hennie en Heather

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker naby die see. 'n bBaie netjiese woonstel met al die geriewe en lekker naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
314 Nautica
Baie dankie vir die mooi terugvoering en baie bly julle het julle tyd in Mosselbaai geniet.

Esau S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beste kuier ooit sover, baie geniet. Dit was regtig goed, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
314 Nautica
Baie dankie, Esau, vir die mooi terugvoering. Ons is bly dat julle tyd in Mosselbaai lekker was en dat die woonstel vir julle gerieflik was. Ons hoop ons sien julle weer.

Anita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Alles was fantasties, baie netjies. Dis 'n fantastiese eenheid, baie netjies, als wat jy nodig het onder een dak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heather
314 Nautica
Anita, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is bly dat julle die tyd in Mosselbaai geniet het, en hoop om julle weer te sien.

Bibi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2023

Pragtig binne, baie goed toegerus en prakties. 314 Nautica is baie prakties en goed toegerus. Dit is nie loopafstand van die see af nie en die see-uitsig is beperk. Ek sal beslis 'n nuwe wasmasjien aanbeveel. Die ligging is sentraal, maar dit is nie 'n goeie area nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Heather
314 Nautica
Goeie more Baie dankie vir die terugvoering. U sal bly wees om te hoor dat ons 'n nuwe wasmasjien ingesit het. Baie dankie Heather

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwZWYxYmJjLTgxMWEtNDViMi04MmVmLTc4NGMzM2M3NjczYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Walvis Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.172031255153 22.122758030891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang