314 on Clark Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anja & Cynthia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Elize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly as dit nodig sal wees.
Martie H - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en stylvol. Rustige ontbyt geniet op die stoep. Uitstekend oornag verblyf!
Ferina M - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful place. Great hospitality. 4-star grading. Will definitely return.
Donavan E - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Nico R - Feb 2024
Algehele gradering
Convenient for business traveller.
Marco V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Skoon en netjies.
Jenet B - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Megan J - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Theresa G - Sep 2023
Algehele gradering
Stay was great!
Gerda A - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Herman V - Jun 2023
Algehele gradering
Great and friendly service.
Tommie B - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en ontvangsdame het ons tuis laat voel. Heerlikke ontbyt gehad.
Frances T - Okt 2022
Algehele gradering
Nie my eerste keer en kom maar altyd terug.
Delia B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, goeie diens!
Ilse B - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese en goed toegeruste kamer.
Howard G - Feb 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer hier bly.
Louw J - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean, quiet, safe, great staff.
Lees meerNadia P - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte plek om te bly!
Anton S - Mei 2022
Algehele gradering
Het die stilte en rustige atmosfeer van die gastehuis geniet.
Johan R - Jun 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf
Floris G - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, netjiese plekkie en goeie geriewe!
314 on Clark Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul bespreking, ons is bly jul het dit geniet!
Dankie vir die terugvoer, sien uit na julle volgende kuie.
Groete
314 on Clark Span
Katrien D - Mei 2019
Algehele gradering
Huislike atmosfeer sonder om inbreuk te maak op privaatheid.
314 on Clark Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit!
Hoop om jou binnekort weer te sien.
Groete
314 on Clark Span
Irma L - Jun 2018
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om hier tuis te gaan.
Annelie T - Sep 2018
Algehele gradering
Besige naweek in rustige gemak.
Katrien B - Sep 2017
Algehele gradering
One of the best guest houses.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Een van die beste gastehuise.
314 on Clark Guest House is een van die bestes waar ons al ooit gebly het. Alles was perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nadine V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie mooi.
314 on Clark Guest House se terugvoer
Good day,
Thank you so much for the response, and we are always eager to hear what you liked and how we can improve.
We surely enjoyed having you.
Looking forward to your next visit.
Kindest regards,
Theresa
Pauline D - Jan 2017
Algehele gradering
Gemaklik en gasvrye atmosfeer, voel asof ek heerlik by vriende gekuier en geeët het!
314 on Clark Guest House se terugvoer
Good day Ine,
Thank you so much for the response.
We are always eager to hear what you liked and what you didn't like and how we can improve. We surely enjoyed having you. Looking forward to your next visit.
Kindest regards,
Theresa
Erna O - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangename en rustige blyplek.
314 on Clark Guest House se terugvoer
Good day,
Thank you so much for the response. We are always eager to hear what you liked and how we can improve.
We surely enjoyed having you.
Looking forward to your next visit.
Kindest regards,
Theresa
Debbie B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie styf. Word opgepas soos skoolkinders. Voel nie gemaklik om weer daar oor te bly nie.
314 on Clark Guest House se terugvoer
Good day Debbie,
Thank you so much for the Respond! And we're always eager to hear what you liked and what you didn't like and how we can improve.
So sorry about the staff member we will look in to it!
We surely enjoyed having you!
Looking forward to your next visit.
Kindest Regards,
Theresa
Luani C - Sep 2016
Algehele gradering
Beautiful guesthouse and excellent service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike gastehuis en uitstekende diens.
Lieflike gastehuis met 'n mooi ingang. Is verwelkom deur 'n vriendelike dame wat aangebied het om 'n ontbytpakkie te maak (beste spek en kaastoebroodjie wat jy ooit sal teëkom, plus nog eetgoedjies) omdat ek die volgende oggend vroeg moes vertrek. Die kamer was skoon en die badkamer ruim en modern. Het lekker gebly en sal weer kom kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
314 on Clark Guest House se terugvoer
Good Morning,
Thank you for choosing 314 On Clark Guest House for your recent stay in Pretoria.
Thank you so much for the Review! we surely enjoyed having you!
Looking Forward to your next visit.
Kindest Regards
Theresa
Laudette R - Mei 2016
Algehele gradering
Awesome! Friendly and home away from home.
314 on Clark Guest House se terugvoer
Thank you for choosing 314 On Clark Guest House for your recent stay in Pretoria. We surely enjoyed having you!
Looking Forward to your next visit.
Kind Regards
Theresa
Eliz M - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Gastehuis met die gevoel van 'n 5-ster-hotel.
Lees meer314 on Clark Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit was baie lekker om julle by ons te kon hê.
Ons sien uit daar na om julle weer te verwelkom.
Groete Theresa
Anel K - Aug 2016
Algehele gradering
Baie tevrede.
Martiens E - Des 2015
Algehele gradering
Baie goeie akkomodasie.
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 314 Clark Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang