Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

314Dreamsandgreens

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace Golf Estate 314, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

314Dreamsandgreens is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla op die Vaal de Grace Gholflandgoed in die hartjie van Parys. Hierdie villa is 'n wonderlike opsie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende, aangesien die eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad op die perseel wat ideaal is vir die somer.

Dié dubbelverdieping-villa kan altesaam 8 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer het. Die vierde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wynverkoeler, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Langs die kombuis is 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die villa beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om saans 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand. Hierdie patio lei na 'n ruim tuin met 'n sprankelende swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.

Gaste het maklike toegang tot die gholfbaan en klubhuis, waar hulle 'n potjie gholf, eetplekke en ander geriewe kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Vaal de Grace Golf Estate 314, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 314Dreamsandgreens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace Golf Estate 314, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f039bece3b91029f60d5380e127504b6353681b95e91d636feaee70b29abf8e0070d8b33b78b70abf4b5c61411511098706?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 314 Vaal de Grace Golf Estate Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.926755525057 27.419853359883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang