Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

315 Gordon's Bay Harbour

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, Harbour's Edge 315, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

315 Gordon's Bay Harbour is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 mense op die hawe se rand in Gordonsbaai.

Die duplekswoonstel is op die derde verdieping van die Krystal Beach Hotel-kompleks geleë en beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, asook 'n sitkamer, en lei na 'n balkon.

Die slaapkamer op die eerste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die hawe. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuisie is op die grondvloer geleë en is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer of op die balkon wat 'n lieflike uitsig oor die hawe en omgewing bied.

Gaste het toegang tot die hotel se swembaddek, asook die eetgeriewe.

Gordonsbaai bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, of die Helderberg-wynroete verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 315 Gordon's Bay Harbour
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lourah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Breakwater Lane, Harbour's Edge 315, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 315 Gordon's Bay Harbour het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, Harbour's Edge 315, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd82f63fbf80d86128537f82b1ca1045edd7e63a5521c09e87cab7a5bc03984144ea53074a9e43a2e2577aee9e321c79247d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Breakwater Lane Harbour's Edge 315 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151447 18.858544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang