Breakerview Bay 32
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Darda D - Jan 2024
Algehele gradering
Was heerlik, sal definitief weer kom en ook aanbeveel vir vriende.
Gerbrand B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese, ruim woonstel met asemrowende uitsig.
Lees meerBreakerview Bay 32 se terugvoer
Baie dankie Gerbrand. Voorreg gaste soos julle te ontvang wat kan geniet wat vir ons n voorreg is om te kan deel.
Mooi wense
Dirk
Karin P - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Lees meerFloris K - Des 2023
Algehele gradering
Puik.
Lungi N - Nov 2022
Algehele gradering
We had a very nice stay - enjoyed each and every moment we spent there.
Jandri W - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Breakerview Bay 32 se terugvoer
Dankie Jandri.
Presies wat ons, ons gaste wil bied. Het net nie mooi beheer oor die walvisse en dolfyne. Hulle het beslis van julle gehou.
Groete
Dirk
Sune V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Breakerview Bay 32 se terugvoer
Dankie vir terugvoer. Voorreg julle as gaste te he. Ontvang julle graag weer. Dankie vir hantering van glips.
Anne R - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful location and lovely, large apartment. Unfortunately load shedding and power outages were a major problem.
Irene S - Des 2021
Algehele gradering
Voel tuis by die see.
Lees meerBreakerview Bay 32 se terugvoer
Baie dankie Irene.
Waardeer jou terugvoer. Bly die eenheid en my diens julle n oeie vakansie met waarde vir geld gebied.
Beste wense
Dirk
Dirk B - Apr 2021
Algehele gradering
Penthouse baie ruim en goed gemeubileer. Uitsig die beste.
Anonieme gas - Mrt 2021
Algehele gradering
Alister S - Mrt 2021
Algehele gradering
There is only one word to express our experience at this place and it's: amazing.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelson-rylaan, Breakerview Bay, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang