Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakerview Bay 32

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Darda D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Was heerlik, sal definitief weer kom en ook aanbeveel vir vriende. Ons het heerlik gebly en baie gemaklik, alles wat ons benodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerbrand B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantastiese, ruim woonstel met asemrowende uitsig. Breakerview Bay 32 is 'n juweel! Ons was 3 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel het meer as genoeg plek gehad vir ons en is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig oor die strand is beslis 'n uitstaande hoogtepunt! 'n Kortkoppie agter die uitsig is die direkte toegang tot die pragtige strand, wat nooit besonder vol was nie. Die kinders het hulle gate uit geniet! Dirk het ons verblyf baie goed bestuur, en was altyd beskikbaar en pro-aktief met sy reëlings. Enigste ding wat gekarring het was dat die munisipaliteit duidelik nie hulle sake goed bestuur nie. Ons het ekstra "beurte" gekry met beurtkrag, en dit het soms die watertoevoer beïnvloed. Dit het egter glad nie gekeer dat ons 'n ongelooflike tyd gehad het nie, en daar is per slot van rekening niks wat die eienaars daaraan kan doen nie! Ek sal Breakerview Bay 32 hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Breakerview Bay 32
Baie dankie Gerbrand. Voorreg gaste soos julle te ontvang wat kan geniet wat vir ons n voorreg is om te kan deel. Mooi wense Dirk

Karin P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Absolutely perfect. Loved our stay at Breakerview Bay. Dirk is an amazing host and made sure that we had everything we could possibly want. The unit is lovely and spacious and well-kitted out, with breathtaking views of the sea. The complex is also extremely well-maintained, with friendly staff. The pool provided a welcome alternative to the beach when it was windy. All around, a 5-star experience, and we will definitely be coming back to Breakerview Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Puik. Die uitsig is asemrowend en die eenheid is netjies en ruimtelik. Sal dit enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lungi N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

We had a very nice stay - enjoyed each and every moment we spent there. It is a good place; with a good view; quiet; very peaceful and very clean. Would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandri W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Uitstekend. Die verblyf voldoen aan al my vereistes en nog meer. Ons was so gemaklik en gerieflik. Die uitsig van die balkon af is asemrowend, en ek het amper heeldag walvisse en dolfyne gesien. Ek kom vinnig weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Breakerview Bay 32
Dankie Jandri. Presies wat ons, ons gaste wil bied. Het net nie mooi beheer oor die walvisse en dolfyne. Hulle het beslis van julle gehou. Groete Dirk

Sune V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Baie lekker gebly. Ons het die verblyf baie geniet en sal weer daar tuis gaan. Die huis is lekker ruim en die uitsig was stunning.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Breakerview Bay 32
Dankie vir terugvoer. Voorreg julle as gaste te he. Ontvang julle graag weer. Dankie vir hantering van glips.

Anne R
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Beautiful location and lovely, large apartment. Unfortunately load shedding and power outages were a major problem. Unfortunately load shedding and unscheduled power outages had a negative impact on our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Voel tuis by die see. Breakerview Bay is 'n baie netjiese kompleks met uitstekende sekuriteit. Die swembad is silwerskoon en tuine word pragtig onderhou. Die "penthouse" eenheid is ruim, goed toegerus en bied alles wat nodig is om in gemak heerlik te kan vakansie hou. Die eenheid het moontlik die beste ligging in die kompleks in terme van uitsig. Mens voel sommer baie tuis. Die uitsig is fantasties en ja, ons het die dolfyne oor die baai sien swem. Dis 'n kort stappie met 'n rits trappies af uit by die kompleks en 'n kort paadjie deur die duine dan is mens op die pragtige, lang, uitgestrekte wit strand. Daar is lewensredders aan diens by die swemstrand waarna mens maklik stap, selfs met klein kinders en al die strand-kapaas. Die strand by Trafalgar was skoon met baie tekens van 'n ryk verskeidenheid seelewe. Mens kan oorstap tot by 'n volgende swemstrand met rotspoele en daar lyk my vang die manne vis, maar dis bietjie besiger daar. Ek moet noem dat die getypoel by Trafalgar vol sand is en dien nie meer sy doel as swempoel nie, so die strand is nie besonders kindervriendelik nie, al het my kleingoed heerlik sandkastele gebou, skulpe en seewiere opgetel, krappies gejaag en in die vlak water geplas. Die gasheer is besonders behulpsaam en ek kan hierdie skat van 'n LekkeSlaap-plek baie hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Breakerview Bay 32
Baie dankie Irene. Waardeer jou terugvoer. Bly die eenheid en my diens julle n oeie vakansie met waarde vir geld gebied. Beste wense Dirk

Dirk B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Penthouse baie ruim en goed gemeubileer. Uitsig die beste. Selde dat mens vakansie huur woonstelle van hierdie kwaliteit en waarde vir geld kry. Ons kan hierdie plek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ons gaan beslis weer van hierdie plek op 'n gereelde basis gebruik maak. Die eienaar ook baie vriendelik en ons gereeld gekontak om te hoor of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 150
R2 150 R1 828
per nag, vir 10 mense
Vanaf R2 150
R2 150 R1 828
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson-rylaan, Breakerview Bay, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee1b4280435646a13fa2b39d7e436025aa09e336026323a8c40ee578293ece72b1a34194ac92be39cf867776b2f58aa5dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 828 per nag, vir 10 mense 12 5 1 5 Nelson Drive Breakerview Bay 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.953205331637 30.300638427678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang