32 Keurbooms River Resort
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Keubooms River Resort 32, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
32 Keurbooms River Resort is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Plettenbergbaai op die oewer van die Keurboomsrivier en bied gerieflike verblyf naby die strand en verskeie vermaakopsies.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmajsien toegerus. Daar is oo 'n toonbank. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die kompleks spog met 'n gemaanskaplike swembad, tennisbane en toegang tot die rivier. Geriewe op die perseel sluit kanoevaart, fietsry en stap in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shaun Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N2, Keubooms River Resort 32, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 32 Keurbooms River Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Keubooms River Resort 32, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang