Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Keurbooms River Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Keubooms River Resort 32, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

32 Keurbooms River Resort is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Geleë aan die oewer van die Keurboomsrivier, bied die eiendom 'n ontspanne wegbreek binne maklike bereik van die strand en met talle vermaaklikheidsopsies om van te kies.

Dié volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en toegang tot die rivier waar gaste kanovaart kan geniet. Ander doendinge op die perseel om te geniet, sluit fietsry of staptogte in om die area te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir 32 Keurbooms River Resort
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N2, Keubooms River Resort 32, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 32 Keurbooms River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Keubooms River Resort 32, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43ef612050dd8fa91f3fd4367f0dc47a9d1daa9294646c10b8e43a7c4d8dc14cdd4b496aaf1db6766ad2e61f887a2d3eb78c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 N2 32 Keurbooms River Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021215583509 23.399648000493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang