Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Nerina

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ettienne M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Baie lekker en gerieflike verblyf. Pragtige see-uitsig. Lekker groot eenheid. Dit is soos 'n huis weg van die huis af. Eienaar, Lynndene, was baie gasvry en het alles in haar vermoë gedoen om ons verblyf gerieflik te maak. Dis 'n huis op sy eie - so jy kom en gaan soos jy wil. Goed toegerus met alles wat jy in 'n kombuis nodig sal hê. Die mangrot was 'n lekker verassing. Lekker groot kuier-area met ingeboude braai en lekker gemaklike rusbanke. Die enigste negatief was die trappe vanaf die mangrot na die woonhuis. Nogal steil en jy moet maar mooi trap. Dit word gelukkig nie baie gebruik nie en jy kan die mangrot ook deur 2 ander trappe af van buite nader. Ons bespreek definitief weer vir Desember 2019.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynndene
32 Nerina
Goeiedag Ettienne, Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek stem, daai trappe is 'n probleem. Ons kyk of daar enige ander manier is hoe ons dit kan verander. Mooi jaar vir julle, en dankie dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Dit beteken ongelooflik baie vir my. Ons sien julle weer volgende jaar. Groete, Lynndene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynndene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 32, Danabaai, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkOGJmYzI0LTdjNDctNGQyNC04YTdmLTBmNzU5YWIxYWZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 32 Nerina Road Dana Bay 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.199025256043 22.037945711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang