32 Nerina
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lynndene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ettienne M - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflike verblyf.
Lees meer32 Nerina se terugvoer
Goeiedag Ettienne,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ek stem, daai trappe is 'n probleem. Ons kyk of daar enige ander manier is hoe ons dit kan verander.
Mooi jaar vir julle, en dankie dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Dit beteken ongelooflik baie vir my.
Ons sien julle weer volgende jaar.
Groete,
Lynndene
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerina-weg 32, Danabaai, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang