Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 On Lynburn

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre R
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker warm en vriendelik. Baie behulpsaam. 32 on Lynburn was baie meer as wat ons verwag het. Die prys was goed, die verblyf was heerlik en Chanel het ons baie tuis laat voel. Sy het ook reggestaan om ons te probeer help toe ons vervoerplanne van en na Loftus nie heeltemal lekker uitgewerk het nie. Gelukkig kon ons 'n plan maak. My kinders het haar diere "ge love". 32 on Lynburn sal ons definitief weer sien as ons in Pretoria gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie baie dankie

Andre F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Super gasvry. Absoluut 'n huis ver van die huis! My kamer was super gerieflik en Chanel was altyd daar om te help waar nodig. Sal vir seker weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Bdie dankie

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik en heerlik gebly. Ons gasvrou was puik, dit het gevoel asof ons by 'n familie lid oorgeslaap het. Sy het die ekstra myl vir ons gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chanel
32 On Lynburn
Baie dankie Groete

Lizette K
1 nag
5.0
Jun 2024

Dit was heerlik om daar te bly. Lekker gebly. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Chanel was 'n baie goeie gasvrou. Verder is alles skoon, netjies en baie veilig. Dit het gevoel soos jou huis weg van jou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect overnight stay. Delightful place, clean and tidy. The host made us feel very welcome in her beautiful home. The room had everything you need and more. We will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koot L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker oorgebly. Ons was baie gasvry en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Plek is luuks en pragtig. Sal weer daar gaan bly. Baie lekker oornag. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gesellig, gerieflik, netjies, gasvry. 32 On Lynburn is 'n netjiese plekkie, in die hartjie van die stadslewe in Pretoria. Die gasvrou is baie gaaf en laat jou baie tuis voel, die verblyf is gerieflik en naby aan winkels, teaters en vermaak. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lynburn-weg 32, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ec24bd30ebc55bd78fc93b94271f4ce645eab73ffdd206817bcdd3686edf873976e44ae538ec34e52fd0174a0580ae199bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 32 Lynburn Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.76248898951 28.281568586826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang