Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 On Lynburn

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lynburn-weg 32, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

32 On Lynburn bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in Lynnwood Manor, Pretoria-Oos en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op hul eie reis. Dit is naby winkelsentrums, hospitale en universiteite.

Verblyf word in die Flower-kamer, Cream-kamer en Gesinseenheid gebied. Die Flower-kamer en Cream-kamer het elkeen slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed.

Die Flower-kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, asook TV met Netflix. Dit sluit ook in koffiemaakgeriewe met beskuit, asook versnapperings.

Die Cream-kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n TV met Netflix. Daar is 'n privaat balkon met 'n tafel en 2 stoele wat die perfekte plekkie bied om 'n koppie koffie te geniet. Koffiemaakgeriewe met beskuit en versnapperings is beskikbaar.

Die Gesinseenheid het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het, 'n sitkamer, 'n TV-kamer met Netflix en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders van 12 jaar en jonger. Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit asook versnapperings is beskikbaar.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, linne en badhanddoeke en haardroërs in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit in die Botaniese Tuine, Atterbury Teater, Menlyn Main - Times Square, die Blou Hond Teater, WNNR , Universiteit van Pretoria, Loftus Versveld, die Gautrain en 'n winkelsentrum met mediese dienste.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henry O
Saam met lewensmaat
5.0
My gunsteling plek so ver in Pretoria. As jy rondom Menlyn is, dan is hierdie 'n moet. Pragtig skoon. Chanel is 'n wonderlike gasvrou.
Okt 2024
Charlene E
5.0
Vriendelike gasvrou, baie skoon en netjiese verblyf. Sien sterre.
Okt 2024
Wiat M
5.0
Skoon, mooi, veilig, gerieflik. Chanel was 'n fantastiese gasvrou, die plek was baie netjies, lekker bed en veilige, mooi gebou. Naby aan Gautrein en ...
Sien meer
Okt 2024
Waldo S
Saam met vriende
5.0
Die tuin is asemrowend mooi en die mense is vriendelik. Al het ons nie baie tyd daar spandeer nie, het ons gasvrou uit haar pad gegaan om ons oornagve...
Sien meer
Sep 2024
Andre F
Besigheidsreis
5.0
Super gasvry. Absoluut 'n huis ver van die huis! My kamer was super gerieflik en Chanel was altyd daar om te help waar nodig. Sal vir seker weer soont...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lynburn-weg 32, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 32 On Lynburn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lynburn-weg 32, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ec24bd30ebc55bd78fc93b94271f4ce645eab73ffdd206817bcdd3686edf873976e44ae538ec34e52fd0174a0580ae199bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 32 Lynburn Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.76248898951 28.281568586826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang